1 Eden Sands
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco R - Sep 2024
Algehele gradering
Ongelooflike lekker tyd saam met familie.
Ivone V - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties! Dankie!
Heinrich P - Jun 2024
Algehele gradering
1 Eden Sands is die perfekte plek vir wegkom en om te ontspan.
Anna M - Mei 2024
Algehele gradering
Vyfster verblyf.
Eddie S - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing.
1 Eden Sands se terugvoer
Dankie dat julle gekies het om by ons te kom kuier. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, mooiste see uitsig, winkels en dokter baie naby alles wat ons het.
1 Eden Sands se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was ‘n plesier om julle te huisves.
Jean Pierre R - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker kan nie wag om weer te gaan nie.
1 Eden Sands se terugvoer
Dit was vir ons ‘n plesier om julle by ons te kon verwelkom. Dankie vir julle positiewe terugvoer.
Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik en veilig. Baie naby aan die strand met 'n fantastiese uitkyk!
1 Eden Sands se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle by ons te kon huisves.
Dankie vir julle vriendelike terugvoer, ons sien uit om julle gou weer te sien.
Engela F - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige vakansie, met pragtige uitsig!
1 Eden Sands se terugvoer
Bly dat julle 'n heerlike ruskans kon geniet, dankie vir julle vriendelike terugvoer.
Zeldeen K - Apr 2024
Algehele gradering
Was lekker - skoon en rustig.
1 Eden Sands se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir jou vriendelike terugvoer.
Saréne O - Okt 2023
Algehele gradering
Vinnige blaaskans.
1 Eden Sands se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Santie F - Aug 2023
Algehele gradering
Fabulous.
1 Eden Sands se terugvoer
It was a pleasure to host you and your family, Santie. Thank you so much for your positive feedback. Hope to see you again soon.
Jacobus M - Jul 2023
Algehele gradering
Woonstel het pragtige uitsig en beskik oor alles wat nodig is.
1 Eden Sands se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering, Kobus. Ons is bly dat julle die woonstel geniet het. Vertrou ons sien julle gou weer.
Luschenca M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
1 Eden Sands se terugvoer
Jou positiewe terugvoer word opreg waardeer, dankie Luschenca. Vertrou ons sien julle gou weer.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang