Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Eden Sands

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ivone V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasties! Dankie! Pragtige woonstel, het als wat jy benodig! Ligging perfek. Uitsig WOW!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

1 Eden Sands is die perfekte plek vir wegkom en om te ontspan. Puik, baie lekker, see - branders en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vyfster verblyf. Baie lekker gebly by 1 Eden Sands. Alles baie netjies en skoon. Net gesukkel om die stoof te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing. Mooi uitsig oor die see, baie netjies en skoon woonstel, sekuriteitswagte gedurende die nag, voel veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
1 Eden Sands
Dankie dat julle gekies het om by ons te kom kuier. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, mooiste see uitsig, winkels en dokter baie naby alles wat ons het. Baie dankie, Annelie, jul sien ons gerus weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
1 Eden Sands
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was ‘n plesier om julle te huisves.

Jean Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker kan nie wag om weer te gaan nie. Baie lekker plek en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
1 Eden Sands
Dit was vir ons ‘n plesier om julle by ons te kon verwelkom. Dankie vir julle positiewe terugvoer.

Francois J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gemaklik en veilig. Baie naby aan die strand met 'n fantastiese uitkyk! Ons het baie lekker gebly, die personeel is behulpsaam en baie vriendelik. Ons het veilig gevoel by die kompleks en die eenheid bevat alles wat jy nodig het om die vakansie te geniet! Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
1 Eden Sands
Dit was 'n plesier om julle by ons te kon huisves. Dankie vir julle vriendelike terugvoer, ons sien uit om julle gou weer te sien.

Engela F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlike rustige vakansie, met pragtige uitsig! Pragtige uitsig! Heerlike rustige vakansieplek, loopafstand van swemstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
1 Eden Sands
Bly dat julle 'n heerlike ruskans kon geniet, dankie vir julle vriendelike terugvoer.

Zeldeen K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Was lekker - skoon en rustig. Ons het lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalie
1 Eden Sands
Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir jou vriendelike terugvoer.

Saréne O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Vinnige blaaskans. Ons het heerlik gebly. Alles was soos beskryf, in goeie werkende orde, netjies en skoon - goed toegeruste kombuis, pak maar net jou eie plastiek eetgerei vir klein kindertjies. Fantastiese ligging vir 'n gesin met kinders, op die strand en net 'n paar minute van die winkels. Lieflike uitsig, die kinders het die swembad vreeslik geniet. Defnitief 'n plekkie waarheen ons sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
1 Eden Sands
Dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9097e816e6b79b427092ebd9350f7e97620a556e3c4f46e229d7234eae4524aa8d04451a91a2dd6b71cb6f3476f7e38f7fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.100188519837 30.859405234393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang