Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Eden Sands

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

1 Eden Sands is 'n vakansiewoonstel in die oulike dorpie Winkelspruit in Kingsburgh. Dit bied slaapplek aan 5 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n dagbed. Gaste kan 'n oggendkoffie of tee op die sand geniet, of op die stoep ontspan terwyl hulle die uitsigte bewonder.

Die kompleks het 'n standaard- en babaswembad, asook onderdakparkeerplek vir voertuie. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en elektriese heining, laserstraal-sekuriteit en kameras op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xSlaapsaalbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ivone V
5.0
Fantasties! Dankie! Pragtige woonstel, het als wat jy benodig! Ligging perfek. Uitsig WOW!
Jul 2024
Heinrich P
Gesin met tieners
5.0
1 Eden Sands is die perfekte plek vir wegkom en om te ontspan. Puik, baie lekker, see - branders en braai.
Jun 2024
Anna M
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster verblyf. Baie lekker gebly by 1 Eden Sands. Alles baie netjies en skoon. Net gesukkel om die stoof te werk.
Mei 2024
Eddie S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Mooi uitsig oor die see, baie netjies en skoon woonstel, sekuriteitswagte gedurende die nag, voel veilig.
Apr 2024
Marinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooiste see uitsig, winkels en dokter baie naby alles wat ons het. Baie dankie, Annelie, jul sien ons gerus weer.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9097e816e6b79b427092ebd9350f7e97620a556e3c4f46e229d7234eae4524aa8d04451a91a2dd6b71cb6f3476f7e38f7fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.100188519837 30.859405234393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang