Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Estoril Holiday Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mellissa W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vakansie was baie lekker, alles was loop afstand, kinders het die swembad geniet. Ons het baie lekker gebly, sal enige tyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lonton P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld en absoluut naby als. Akkommodasie was perfek en al die basiese luuksghede wat 'n eenheid moet hê. Woonstel naby die see asook waterpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Awesome en baie dankie. Ek was baie tevrede met die diens wat ons gekry het en wil weer bespreek by 1 Estoril Holiday Apartment vir volgende jaar met die jazz festival in Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike R
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Very pleasant, I really enjoyed the stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nabeela A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Majestic, beautiful, peaceful. What an amazing experience, the host is absolutely amazing, friendly & helpful (at any time). The apartment exceeded my expectations, very neat, and modern and has more than everything that's needed in a self-catering apartment. Extremely convenient. Close to all amenities, within walking distance of the beach, Diaz Waterpark, flea markets etc. The complex, gardens & pool area are Super peaceful, serene, calming and paradise-like. Will definitely be coming back, Thank you again, Gary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Heerlike lekker plek naby aan die strand. Estoril-woonstel was baie netjies en al die admin is vooraf met ons gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorriane V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Als was daar wat ons nodig gehad het. Netjies, rustige omgewing, loopafstand van Diaz-strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East 18, 1 Estoril, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc398aa6352918b9472d1130dd278b3c4d5b5cc6ce656d53693b7c003472e94d6971703b81ae7c087da58cf3401c2f39bc9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 18 Beach Boulevard East 1 Estoril 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161232951431 22.109325274963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang