Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Estoril Holiday Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir 1 Estoril Holiday Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mellissa W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellissa W

Vakansie was baie lekker, alles was loop afstand, kinders het die swembad geniet.

Ons het baie lekker gebly, sal enige tyd weer terug gaan.

Lonton P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonton P

Goeie waarde vir geld en absoluut naby als.

Akkommodasie was perfek en al die basiese luuksghede wat 'n eenheid moet hê. Woonstel naby die see asook waterpark.

Patricia H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H

Awesome en baie dankie.

Ek was baie tevrede met die diens wat ons gekry het en wil weer bespreek by 1 Estoril Holiday Apartment vir volgende jaar met die jazz festival in Mosselbaai.

Mike R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R

Very pleasant, I really enjoyed the stay.

See stars.

Nabeela A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeela A

Majestic, beautiful, peaceful.

What an amazing experience, the host is absolutely amazing, friendly & helpful (at any time). The apartment exceeded my expectations, very neat, and modern and has more than everything that's needed in a self-catering apartment. Extremely convenient. Close to all amenities, within walking distance of the beach, Diaz Waterpark, flea markets etc. The complex, gardens & pool area are Super peaceful, serene, calming and paradise-like. Will definitely be coming back, Thank you again, Gary.

Mariette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Heerlike lekker plek naby aan die strand.

Estoril-woonstel was baie netjies en al die admin is vooraf met ons gereël.

Lorriane V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorriane V

Als was daar wat ons nodig gehad het.

Netjies, rustige omgewing, loopafstand van Diaz-strand.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East 18, 1 Estoril, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc398aa6352918b9472d1130dd278b3c4d5b5cc6ce656d53693b7c003472e94d6971703b81ae7c087da58cf3401c2f39bc9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 18 Beach Boulevard East 1 Estoril 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161232951431 22.109325274963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang