Driftsands Sea Front 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftsands Sea Front 1 is 50 m vanaf die seefront geleë en bied bekostigbare gesinsvakansies by die see. Dit is in Uvongo, 'n klein, rustige kusdorpie 2 uur vanaf Durban geleë en gee gaste die geleentheid om te ontspan en al die wonderlike besienswaardighede in die area geniet.
Die woonstel het 'n privaat balkon met 'n asemrowende see-uitsig en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sitarea het 'n kinderbank vir 2. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook gratis, onbeperkte WiFi en elke slaapkamer het 'n platskerm-TV teen die muur. 'n UPS verseker dat die WiFi tydens kragonderbrekings aan bly. Die balkon het 'n gasbraai en die woonstel het 'n motorafdak vir 'n mediumgrootte-voertuig.
Die kompleks spog met 'n swembad, talle braai-areas, 'n elektriese heining, toegangsbeheer by die ingang en ’n sekuriteitswag wat saans patrolleer.
Daar is talle restaurante, kroeë en deli's stapafstand ver.
Driftsands se sentrale ligging in die middel van die Suidkus is die ideale basis vanwaar gaste die talle besienswaardighede in die omgewing kan besoek. Dit sluit in die wêreldbekende Oribikloof met avontuuraktiwiteite, soos die hoogste kloof-swaai ter wêreld, en Lake Eland Wildreservaat met die hangbrug en 2 Zipline-toere. Die Wild Coast Casino Resort and Golf Course, sluit die Wild Waves Waterpark in. Waterworld se bootritte op die Umtamvunarivier is net 39 km ver. Gaste kan ook die 8 puik gholfbane, talle stap- en fietsroetes en die strande vir sonbaai, stap en visvang besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang