Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Harbour Way

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haweweg 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

1 Harbour Way is 'n bekoorlike selfsorghuis in Gansbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek. Hierdie eiendom bied lieflike uitsigte oor die vissershawe en is binne maklike bereik van restaurante, kroeë en winkels in die area.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n houtdek met 'n sitarea wat oor die hawe uitkyk. Daar is ook 'n ingeboude braai-area en buite-eetstel buite beskikbaar.

Besoekers kan haaihokduik, walviskyk, boottoere, lieflike strande en staproetes in die area ervaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Geriewe

  • Selfsorg

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Haweweg 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Harbour Way het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haweweg 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfad2cc1be68de65e8badb00e38bdca970da4d95a6cf1784b6c4a52413f40d90ab342fc1e47518bca85d83aa75d7e7cc7e870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 1 Harbour Way Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.58302 19.349206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang