Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg Oos 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Oosstraat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Kusweg Oos 1 is 'n vakansiehuis in Struisbaai in die Overberg-omgewing en ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is stapafstand vanaf die strand en hawe.

Die huis bied verblyf aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. In die vierde slaapkamer is 2 enkelbeddens en 'n tripelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. In die tweede badkamer is 'n stort.

Die hoofleefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die kombuis lei na 'n etenstafel en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Braaigeriewe is buite op die grasperk beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg Oosstraat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kusweg Oos 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Oosstraat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA040ee46d9b0ed901a54c065b444b8945878e7ac173acc8c1c45db96e7a7e738a560e55131790926b838f2330e4eedf97baf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 1 Kusweg Oos Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802435329149 20.057887635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang