Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Le Paradis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Eenheid 1 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 Le Paradis is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Le Paradis-woonstelkompleks in Ballito, 'n kort entjie se ry vanaf Willard's Beach en Willard Tidal Pool, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer, wat ook toegerus is met 'n bad en 'n stort. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer en eetarea met lugversorging het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV wat aan gaste se eie DStv-rekening kan koppel en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n privaat patio met buitesitplek, sonstoele en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n tuin, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 64, Eenheid 1 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Eenheid 1 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda3fd4a1349b3b612f568b25a2a03a74a2f692448b0827b7a4e43249a730464404ac7b8cb0ef8d09252dae0d497fb5789e7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 64 Compensation Beach Road Unit 1 Le Paradis 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.539154379468 31.220058393234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang