Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Marine Terraces

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir 1 Marine Terraces
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Paulette K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette K

Pragtige uitsig.

Ek het net een aand oornag, die plekkie was netjies en skoon. Die lugreëling in die sitkamer was buite werking en ek het dit so oorgedra aan die dame wat die sleutel ontvang het.

Heidi V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Heidi V

Lekker geleë naby die strand, netheid was net 'n groot probleem vir ons.

Plekkie was nie mooi skoongemaak toe ons daar aankom nie. Vloere was baie vuil, kaste was vol makeup gemors van die vorige mense en die stort was vol mufmerke. Van die handdoeke was vol swart lang hare gewees. Daar was ook 'n hele klomp ou kos in die kaste gelos. Een kas was vol kruie wat so sterk was dat ons nie ons kos daar kon inpak nie. Die kombuiskaste was ook nie skoon nie en daar is 'n tekort aan eetgerei soos teelepels. Ons het lekker gebly maar julle moet asseblief "op-check" op die skoonmakers, want daar word beslis nie ordentelik skoongemaak nie. Oor hierdie rede sal ons nie gou weer die plekkie bespreek nie. Netheid is baie belangrik vir ons!

Hannes V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Baie skoon en netjies.

Baie netjies en skoon, binne stapafstand van see, restaurante en winkels naby die woonstel. Parkering veilig en binne in kompleks. Pragtige see-uitsig.

1 Marine Terraces se terugvoer

Beste Hannes,

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer jul terugvoer baie. Dit is so lekker om te weet mense waardeer jou moeite met 'n plek.

Hoop ek sien julle gou weer!

Groete
Malinda

1 Marine Terraces
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 17, Marine Terraces 1, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs2ZsqsSdEdAnu54we3uG73mcXkfQiN1mEMcnPf6Av8z4scFPEF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 17 Marine Drive 1 Marine Terraces 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.730855291356 31.083597889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang