Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1-on-Ross

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die enkeleenheid
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 1 gas, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n waaier, haardroër, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Dié eenheid het ook 'n stoep en sy eie privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gratis tee, koffie, melk en 'n keuse van graankos word voorsien. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Alle eenhede word daagliks skoongemaak.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R350.
Ligte en water is beskikbaar, selfs tydens beurtkrag. Water word met behulp van 'n groot druktenk en pomp voorsien. Tydens beurtkrag sal gaste nie kan stort nie, maar toilette en wasbakke is te alle tye beskikbaar. As die druk wel voortydig daal, word die pomp met die kragopwekker weer aangeskakel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is streng binnenshuis verbode.
Vroeër inklok en laat uitkloktyd is onderhandelbaar indien dit vooraf bespreek word.
Ontbyt is teen R100 ekstra per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 1 slaapkamer, 'n sitarea met 'n kombuisie, 'n badkamer en 'n klein tuin met sitplek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met bedkassies en kaste. 'n Muurverwarmer, ekstra kombers en elektriese kombers is beskikbaar. Die sitarea het 'n klein etenstafel, koffietafel en 'n slaapbank wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Benewens die basiese geriewe het die kombuisie 'n eenplaat-induksiestoof, 'n klein lugbraai-oond, 'n elektriese braaipan en breekware en eetgerei vir 4 gaste. Lugversorging is beskikbaar, afhangende van die stabiliteit van die plaaslike netwerk. Die ruim badkamer het 'n groot stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gratis tee, koffie, melk en 'n keuse van graankos word voorsien. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Alle eenhede word daagliks skoongemaak.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R350.
Ligte en water is beskikbaar, selfs tydens beurtkrag. Water word met behulp van 'n groot druktenk en pomp voorsien. Tydens beurtkrag sal gaste nie kan stort nie, maar toilette en wasbakke is te alle tye beskikbaar. As die druk wel voortydig daal, word die pomp met die kragopwekker weer aangeskakel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is streng binnenshuis verbode.
Vroeër inklok en laat uitkloktyd is onderhandelbaar indien dit vooraf bespreek word.
Ontbyt is teen R100 ekstra per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die woonstelletjie
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstelletjie word met 'n trap bereik en beskik oor 'n aparte slaapkamer, sitarea met 'n kombuisie en 'n badkamer. Die ruim badkamer het 2 wasbakke, 'n bad, 'n groot stort en 'n toilet. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep word. Daar is bedkassies, 'n kas en 'n lessenaar. Elektriese komberse en ekstra komberse word voorsien. Die sitarea het 2 rusbanke wat in enkelbeddens omskep kan word, asook 'n paar koffietafels. Die goed toegeruste kombuisie het 'n stoof met 'n oond, asook al die standaard toebehore. Vir kouer weer is daar 'n muurverwarmer. Lugversorging is op versoek beskikbaar, maar is afhanklik van die stabiliteit van die plaaslike netwerk.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gratis tee, koffie, melk en 'n keuse van graankos word voorsien. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Alle eenhede word daagliks skoongemaak.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R350.
Ligte en water is beskikbaar, selfs tydens beurtkrag. Water word met behulp van 'n groot druktenk en pomp voorsien. Tydens beurtkrag sal gaste nie kan stort nie, maar toilette en wasbakke is te alle tye beskikbaar. As die druk wel voortydig daal, word die pomp met die kragopwekker weer aangeskakel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is streng binnenshuis verbode.
Vroeër inklok en laat uitkloktyd is onderhandelbaar indien dit vooraf bespreek word.
Ontbyt is teen R100 ekstra per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die anneks
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die anneks het slaapplek vir 3 gaste en het 'n enkelbed, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en gasstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook sy eie privaat tuin en 'n privaat ingang. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gratis tee, koffie, melk en 'n keuse van graankos word voorsien. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Alle eenhede word daagliks skoongemaak.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R350.
Ligte en water is beskikbaar, selfs tydens beurtkrag. Water word met behulp van 'n groot druktenk en pomp voorsien. Tydens beurtkrag sal gaste nie kan stort nie, maar toilette en wasbakke is te alle tye beskikbaar. As die druk wel voortydig daal, word die pomp met die kragopwekker weer aangeskakel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is streng binnenshuis verbode.
Vroeër inklok en laat uitkloktyd is onderhandelbaar indien dit vooraf bespreek word.
Ontbyt is teen R100 ekstra per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ross-straat 1, Oatlands, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeed71fac4ab6569c5256d0f79898c9396a5bbad1d45a838962e15356dd8298d83d5f9ee0baa14908684579c81c08b1f4fb7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 23 5 1 5 1 Ross Street Oatlands 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.300884 26.52339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang