Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1-on-Ross

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 1-on-Ross
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Celani M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celani M

A very nice homely place.

Great stay, I loved it.

Esmeralda P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda P

Lovely, neat and tidy, friendly staff and owner.

Lovely place, beautiful interior. I just love the ginger-lime fragranced hand and body wash.

Melikhaya N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melikhaya N

Very organized and I had a great time.

I had a very pleasant stay, will definitely come back again.

Andre V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Was clean and everything I expected.

Great stay, will recommend to anybody.

Marelize G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize G

Sal weer daar gaan bly beslis.

Baie gasvry en baie netjies alles wat jy nodig het.

1-on-Ross se terugvoer

Baie dankie. Sien julle weer. Mike

1-on-Ross
Martin V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Very pleasant.

Very friendly and accommodating.

Esmeralda P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmeralda P

Good.

Was great, quick response when I encountered a problem.

Greg B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg B

Enjoyable.

The room was small but spacious enough for one person. The host was very kind to turn on the generator to allow me to shower during load shedding. Much appreciated. The location was very good, close to all amenities in town.

1-on-Ross se terugvoer

Hi Greg, please come again anytime. Mike

1-on-Ross
Sashen N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sashen N

Fantastic accommodation! Everything was perfect. Highly recommend.

This flatlet is a very tidy and lovely apartment equipped with everything you need. A spacious bedroom with a comfortable bed and an opulent bathroom. It was private and the environment was quiet. Just what I needed for a relaxing breakaway and I would definitely go back. It was immaculately clean and it was decorated beautifully.

Biance T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance T

Gemaklik, modern, huislik, die geld werd!

Met aankoms is ons vriendelik gegroet deur die eienaar en bestuurder, Mike, wat ook op die erf woon. Die verblyf was netjies, silwerskoon, en goed saamgestel. In die kombuis is daar alles van 'n air fryer tot 'n stel potte — almal met hulle deksels — tot jou beskikking. Verder is daar basiese bokspappe, genoeg koffie, hot chocolate, suiker en melk verskaf. Die daaglikse skoonmaak van die woonstel, teen geen ekstra koste, is 'n besliste voordeel. Ontbyt was beskikbaar teen 'n addisionele R110 p.p. en is verseker aan te aanbevole! Die groot borde kos, vars koffie en vele bederfies word na jou kamer toe gebring op die tyd wat jy dit verkies. Ons was ook geakkommodeer met 'n effense later uitkloktyd.

Willem C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Uitstekend - sal beslis weer daar bly.

Ons was baie beïndruk met die cottage en hoe silwerskoon alles was. Sal dit beslis aanbeveel.

David M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Very accommodating and pleasant. Thank you for such hospitality, Mr. Mike.

My stay was very pleasant, and the owner/manager has a great attitude towards his guests. The accommodation is well managed. I will definitely keep on using this accommodation in future.

Alex B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B

Safe and secure. Cleanliness A+.

Friendly and warm environment. Would defnitely recommend.

Daniel Johann G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Johann G

Veilig, gemaklik en rustig.

Bespreek gerus. Jy gaan nie spyt wees nie.

Liz A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz A

The host was very accommodating.

He aimed to please even through loadshedding. He tried to provide breakfast.

Cj P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj P

Stunning.

Stunning and no complaints.

1-on-Ross se terugvoer

Thanks once again for staying at 1-on-ross. You are welcome anytime.

1-on-Ross
Cj P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj P

Nice.

Lekker ontbyt. Netjies, skoon en veilig.

Ruth W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth W

Superb location and attention to detail - absolutely loved it!

One on Ross is located in a serene part of Makhanda where one can easily go for walks or enjoy the birdsong from the b&b. The room was superbly furnished and spotless and I really appreciated the extras provided.

1-on-Ross se terugvoer

Hi Ruth
Thank you so much for your lovely review. We do our best to ensure our guests' stay is as comfortable as possible and hope to welcome you back soon.
Kind regards
Jeannine

1-on-Ross
Heloise V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise V

Dit was baie baie lekker.

Die cottage was baie mooi ingerig en netjies. Vir die kombuis sal dit goed wees as daar 'n skêr, 'n rasper en dalk steakmesse en 'n klein lappie wat ons kan gebruik om die counter tops mee af te gevee het. Maar verder het ons baie lekker gebly.

Lunga T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lunga T

I love my privacy and considerate hosts. I got that and more. Flexible check in and check out made my stay at 1 on Ross even more pleasurable. I will stay there again any time.

Great hospitality. Host was very hospitable and accommodating.

1-on-Ross se terugvoer

Thank you so much for your positive review. We value your feedback.

Kind regards
Jeannine

1-on-Ross
Gabriël O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriël O

Haven for the wayward traveller.

A cosy little retreat, tucked away amidst the tree dotted avenues of a historic town. It offers all the creature comforts for the avid historian, artistic spirit and tired adventurer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Veilige hawe vir die wispelturige-reisiger.

'n knus, kleine rusplek, weggesteek tussen boom bedekte straate van 'n historiese dorp. Dit bied al die geriefies vir die ywerige geskiedkundige, kunstige siele en moeë avonturier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R950
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ross-straat 1, Oatlands, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeed71fac4ab6569c5256d0f79898c9396a5bbad1d45a838962e15356dd8298d83d5f9ee0baa14908684579c81c08b1f4fb7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 1 mens 21 5 1 5 1 Ross Street Oatlands 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.300884 26.52339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang