Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On-Scott Garden Suites

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir 1 On-Scott Garden Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gareth L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth L

A wonderful host and accommodation.

A beautiful, serene garden to relax in after a long drive.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

It was lovely meeting you and thank you for choosing to stay with us. Wishing you well with your goals and hopefully, we can host you again soon.

1 On-Scott Garden Suites
Doné S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné S

Was heerlik.

Die verblyf was baie gerieflik, alles en meer as wat ek nodig gehad het. Die gasvrou en gasheer het my werklik laat welkom voel en was baie tegemoetkomend. Sy het selfs die volgende dag na my eerste aand gebel om te hoor of ek tevrede was en of ek nog iets nodig gehad het. Dit is besonders. Ek moes my verblyf met 'n dag verleng en dit was geen probleem nie. Ek het selfs vars blomme uit die tuin ontvang. Ek kan 1 On-Scott Garden Suites hoogs aanbeveel en dit sal my tuisplek wees in die toekoms.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering! Dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om jou te huisves en 'n voorreg om so wonderlike en aangename persoon te ontmoet. Ons ontvang jou enige tyd met ope arms weer indien jy in ons rigting moet reis. Groete

1 On-Scott Garden Suites
Leon E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Gemaklik. Troeteldier vriendelik.

Baie lekker oor geslaap. Troeteldier vriendelik en 'n baie vriendelike gasvrou.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Dankie Leon. Was groot plesier om jou te huisves. Sal jou graag weer wil akkommodeer.

1 On-Scott Garden Suites
Carene H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene H

Skoon. Veilig. Rustig.

Wat 'n skoon en rustige plekkie! Dankie!

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Ah, baie dankie, Carene. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Welkom enige tyd.

1 On-Scott Garden Suites
Paul S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Pragtig, gerieflik en 'n moet in Somerset Oos!

Wat 'n juweel in Somerset Oos! Ons het so heerlik gebly! Die tuin is sprokiesmooi en die kamer pragtig! Alles en meer as wat jy nodig het is daar. Ons het baie tuis gevoel en lekker onder die sterre gesels! Ons is baie vriendelik ontvang! Definitief 'n wenner! Ons kom graag weer!

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Hi Paul, dit was vir ons 'n plesier, en voorreg om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom! Baie dankie vir die mooi review en bly julle is veilig tuis.

1 On-Scott Garden Suites
Jessica S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Feels like home.

Super clean and comfortable with everything you might need handy, especially plug points, which was a huge plus!

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Thank you, Jessica - we look forward to your next visit. It was lovely hosting you and you are welcome anytime!

1 On-Scott Garden Suites
Adele W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik! Hier gaan ons beslis weer bly!

Sal beslis 1-On-Scott aanbeveel. Het heerlik gebly en alles was skoon en netjies. Ons gaan beslis weer daar bespreek. Dit is definitief die beste plek om oor te slaap!

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Adele, baie baie dankie - Dis vir ons 'n voorreg om al julle reps te huisves. Sien uit na julle volgende bespreking.

1 On-Scott Garden Suites
Marietjie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Baie mooi omgewing en baie vriendelik ontvang en lekker gebly sal hulle aanbeveel.

Dit was baie lekker om daar tuis te gaan. Plek is mooi ingerig en baie gemaklik. Omgewing is baie mooi.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was heerlik om julle te huisves en doen dit met graagte weer. Hopelik sien ons julle weer binnekort.

1 On-Scott Garden Suites
Adele W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik gebly. Sal beslis aanbeveel.

Ons gaan beslis weer by 1-On-Scott bespreek. Heerlik gebly en die vriendelikste diens ontvang. Ons sal julle by aanbeveel wat op Somerset-Oos wil oorbly.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Adele - baie dankie vir die mooi terugvoering en dat julle by ons bespreek het. Hopelik sal julle weer binnekort hier oornag en sal vir ons 'n voorreg wees om van diens te wees.

1 On-Scott Garden Suites
Pieter L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Vriendelike ontvangs. Die plek is nuut en het alles wat jy nodig het. Lieflike tuin.

Netjiese groot erf. Veilig, vriendelike ontvangs, hulp met bagasie en die plek is nuut en netjies. Aircon, DStv en WiFi. Heerlike tuin om in te sit.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

hi Pieter - dit was so lekker om julle te ontmoet en te huisves. Kom gerus weer by ons bly - welkom altyd.

1 On-Scott Garden Suites
Hugh S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh S

Baie lekker gebly.

Vriendelik ontvang deur gasvrou/gasheer. Kamer netjies en skoon met nodige "self catering" fasiliteite - ook baie gemaklike en lekker bed. Sal definitief weer daar oorbly indien ons in die omgewing reis. Fase 6 "Load shedding" het WiFi se effektiwiteit bietjie beïnvloed (seltorings), maar daar was 'n generator wat in al die nodige kragbehoeftes op die perseel voorsien het.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Hi Hugh - dit was so lekker om julle te kon huisves. Wens julle kon langer bly. Baie dankie vir die review, word waardeer.

1 On-Scott Garden Suites
Elna M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M

Heerlike blyplekkie na 'n lang dag op die pad!

Baie vriendelike ontvangs. Niks is te veel vir die gasvrou nie. Die kamer is absoluut pragtig met alles wat jy kan nodig kry in. Hierdie plekkie kan ek met vrymoedigheid aanbeveel vir enige kieskeurige reisiger.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves. Dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoering te gee. Waardeer dit opreg. Kom slaap gerus weer oor. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang.

1 On-Scott Garden Suites
Wilco V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco V

Was vreeslik lekker.

Bitter lekker gebly.

1 On-Scott Garden Suites se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om jou te kon huisves. Baie dankie.
Bly asseblief weer by ons as jy in die omgewing is.

1 On-Scott Garden Suites
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ab5ad133152b3cc159c16d409bce152717a08073129997a182a404c1ccdd6a0bfd8d1e7114e11a0268c96f11264fc1ef20b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Scott Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.729139 25.585556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang