Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On-Scott Garden Suites

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gareth L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A wonderful host and accommodation. A beautiful, serene garden to relax in after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
It was lovely meeting you and thank you for choosing to stay with us. Wishing you well with your goals and hopefully, we can host you again soon.

Doné S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Was heerlik. Die verblyf was baie gerieflik, alles en meer as wat ek nodig gehad het. Die gasvrou en gasheer het my werklik laat welkom voel en was baie tegemoetkomend. Sy het selfs die volgende dag na my eerste aand gebel om te hoor of ek tevrede was en of ek nog iets nodig gehad het. Dit is besonders. Ek moes my verblyf met 'n dag verleng en dit was geen probleem nie. Ek het selfs vars blomme uit die tuin ontvang. Ek kan 1 On-Scott Garden Suites hoogs aanbeveel en dit sal my tuisplek wees in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Baie dankie vir die mooi terugvoering! Dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om jou te huisves en 'n voorreg om so wonderlike en aangename persoon te ontmoet. Ons ontvang jou enige tyd met ope arms weer indien jy in ons rigting moet reis. Groete

Leon E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik. Troeteldier vriendelik. Baie lekker oor geslaap. Troeteldier vriendelik en 'n baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Dankie Leon. Was groot plesier om jou te huisves. Sal jou graag weer wil akkommodeer.

Carene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon. Veilig. Rustig. Wat 'n skoon en rustige plekkie! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Ah, baie dankie, Carene. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Welkom enige tyd.

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig, gerieflik en 'n moet in Somerset Oos! Wat 'n juweel in Somerset Oos! Ons het so heerlik gebly! Die tuin is sprokiesmooi en die kamer pragtig! Alles en meer as wat jy nodig het is daar. Ons het baie tuis gevoel en lekker onder die sterre gesels! Ons is baie vriendelik ontvang! Definitief 'n wenner! Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Hi Paul, dit was vir ons 'n plesier, en voorreg om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom! Baie dankie vir die mooi review en bly julle is veilig tuis.

Jessica S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Feels like home. Super clean and comfortable with everything you might need handy, especially plug points, which was a huge plus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Thank you, Jessica - we look forward to your next visit. It was lovely hosting you and you are welcome anytime!

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Heerlik! Hier gaan ons beslis weer bly! Sal beslis 1-On-Scott aanbeveel. Het heerlik gebly en alles was skoon en netjies. Ons gaan beslis weer daar bespreek. Dit is definitief die beste plek om oor te slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Adele, baie baie dankie - Dis vir ons 'n voorreg om al julle reps te huisves. Sien uit na julle volgende bespreking.

Marietjie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie mooi omgewing en baie vriendelik ontvang en lekker gebly sal hulle aanbeveel. Dit was baie lekker om daar tuis te gaan. Plek is mooi ingerig en baie gemaklik. Omgewing is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was heerlik om julle te huisves en doen dit met graagte weer. Hopelik sien ons julle weer binnekort.

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Heerlik gebly. Sal beslis aanbeveel. Ons gaan beslis weer by 1-On-Scott bespreek. Heerlik gebly en die vriendelikste diens ontvang. Ons sal julle by aanbeveel wat op Somerset-Oos wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Adele - baie dankie vir die mooi terugvoering en dat julle by ons bespreek het. Hopelik sal julle weer binnekort hier oornag en sal vir ons 'n voorreg wees om van diens te wees.

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vriendelike ontvangs. Die plek is nuut en het alles wat jy nodig het. Lieflike tuin. Netjiese groot erf. Veilig, vriendelike ontvangs, hulp met bagasie en die plek is nuut en netjies. Aircon, DStv en WiFi. Heerlike tuin om in te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
hi Pieter - dit was so lekker om julle te ontmoet en te huisves. Kom gerus weer by ons bly - welkom altyd.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ab5ad133152b3cc159c16d409bce152717a08073129997a182a404c1ccdd6a0bfd8d1e7114e11a0268c96f11264fc1ef20b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Scott Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.729139 25.585556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang