Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On-Scott Garden Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

1 On-Scott Garden Suites bied luukse selfsorg-tuinsuites met lugversorging in 'n rustige, parkagtige tuin met baie voëls in Somerset-Oos (KwaNojoli). Dit is ideaal vir korttermynverblyf.

Die moderne en knus suites het hulle eie ingang en 'n kombuisie. Gaste het ook die opsie om ontbyt of ontbytpakkies op die perseel te bestel.

Die verblyf het sonkrag en rugsteunbattery wat krag aan die ligte en WiFi voorsien. Die beddens het elektriese komberse in die winter.

Daar is 'n slim-TV met Netflix, DStv, gratis WiFi en 'n lessenaar.

Daar is braaigeriewe in die tuin, asook 'n vuurput en Weber. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel is beskikbaar.

Ontbyt of ontbytpakkies kan teen ekstra koste voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir 1 On-Scott Garden Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink 1 On-Scott Garden Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ab5ad133152b3cc159c16d409bce152717a08073129997a182a404c1ccdd6a0bfd8d1e7114e11a0268c96f11264fc1ef20b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Scott Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.729139 25.585556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang