1 On Sonnet
Beskrywing
Eenheid Elaine het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed in die leefarea. Daar is 'n driekwartbed en 'n rusbank in die leefarea wat slaapplek aan 2 kinders bied. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof-oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel en 'n lugbraaier toegerus. Alle breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die verblyf is sentraal in 'n stil woonbuurt, naby winkelsentrums, wynplase en 'n oorvloed restaurante geleë. Dit bied ook maklike toegang tot alle groot snelweë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is 'n stil woongebied, daarom word geen harde geraas, partytjies of besoekers toegelaat nie.
Geen draagbare verwarmers mag in die eenhede ingebring word vir gebruik gedurende wintermaande nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid Mia bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Brackenfell, wat in die Noordelike voorstede van Kaapstad, naby Nitida Wine Farm geleë is. Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Twee kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. 'n Draagbare bad vir klein kinders is beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, elektriese braaipan, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n braai waar gaste hul maaltye kan voorberei. Die verblyf het 'n omsetter. Die verblyf is 3.2 km vanaf Capegate Shopping Centre wat met verskeie winkels, kroeë en restaurante spog. Bossa Vredekloof is naby die verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dit is 'n stil woongebied, daarom word geen harde geraas, partytjies of besoekers toegelaat nie.
Geen draagbare verwarmers mag in die eenhede ingebring word vir gebruik gedurende wintermaande nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang