Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On Sonnet

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid Mia
Vanaf R915
R 915 R 824
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Eenheid Mia bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Brackenfell, wat in die Noordelike voorstede van Kaapstad, naby Nitida Wine Farm geleë is. Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Twee kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. 'n Draagbare bad vir klein kinders is beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, elektriese braaipan, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n braai waar gaste hul maaltye kan voorberei. Die verblyf het 'n omsetter. Die verblyf is 3.2 km vanaf Capegate Shopping Centre wat met verskeie winkels, kroeë en restaurante spog. Bossa Vredekloof is naby die verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dit is 'n stil woongebied, daarom word geen harde geraas, partytjies of besoekers toegelaat nie.
Geen draagbare verwarmers mag in die eenhede ingebring word vir gebruik gedurende wintermaande nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Unit Elaine
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid Elaine kan 2 volwassenes en 2 kinders gemaklik akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die leefarea het slaapplek vir 2 kinders, daar is 'n driekwartbed en 'n rusbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel en lugbraaier. Alle breekware en eetgerei word voorsien, saam met tee- en koffiemaakgeriewe. Die eiendom is sentraal geleë in 'n stil woonbuurt, naby winkelsentrums, wynplase en 'n oorvloed restaurante. Maklike toegang tot alle groot snelweë.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dit is 'n stil woongebied, daarom word geen harde geraas, partytjies of besoekers toegelaat nie.
Geen draagbare verwarmers mag in die eenhede ingebring word vir gebruik gedurende wintermaande nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R915
R 915 R 824
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b8db6de12f6d6575cd70210d6910d3fb8043b31fc7a49bd09c467066416ac43d1e7e21c3673ba0297d2add304bec7b180f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R915 nouVanaf R824 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Sonnet Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8694329 18.6839022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang