Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On Sonnet

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R885 R797 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

1 on Sonnet bied heerlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Brackenfell. Dit is in die noordelike voorstede van Kaapstad naby Nitida-wynplaas geleë.

Eenheid Mia is 2 volwassenes geskik en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitarea en 'n kombuis. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n instapstort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, lugbraaier en 'n koffiemasjien toegerus. Alle breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Eenheid Mia is met 'n omsetter vir beurtkrag toegerus. Die hoofhuis het 'n kragopwekker wat ook rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Eenheid Elaine bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartgrootte-rusbank vir 'n kind. Daar is 2 driekwartbeddens in die leefarea om 2 gaste te akkommodeer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel en 'n lugbraaier toegerus. Alle breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die hoofhuis het 'n kragopwekker wat ook rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Capegate Winkelsentrum is net 3,2 km vanaf die verblyf en bied 'n rits winkels, kroeë en restaurante. Bossa Vredekloof is net 'n hanetreetjie ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Pierre R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, netjies, skoon. Verblyf by 1 on Sonnet moet 10 sterre kry. Hilda is wonderlike mense en gaan uit hul pad om jou baie tuis te laat voel. Ver...
Sien meer
Aug 2024
Tina D
5.0
Dit is presies soos op die foto's en meer. Skoon, netjies en het alles wat 'n mens kan dink om nodig te kry.
Mrt 2024
Graeme R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly in die gerieflike en ruim akkommodasie. Ons vyf dae by 1 On Sonnet was meer as net gerieflik in die ruim selfsorg eenheid. Al die ge...
Sien meer
Des 2023
Estelene L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Ek sal weer 1 On Sonnet toe gaan. Dit was baie heerlik.
Okt 2023
Mahomed Ali K
5.0
Safe, warm, cozy and very friendly atmosphere. Will definitely be coming back! Thanks for the great and friendly service!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 On Sonnet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R885
R885 R797
per nag, vir 2 mense
Vanaf R885
R885 R797
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5118505a1031a1d5a81ea6b53d1ec941bcd0c64f6f94866c58598bd01ca8d7082dbd96489bba1f66794df8dda3bc6c4f91b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R885 nouVanaf R797 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1 Sonnet Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8694329 18.6839022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang