1 On Sonnet
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R950R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
1 on Sonnet is 'n heerlike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Brackenfell. Dit is in die noordelike voorstede van Kaapstad naby Nitida-wynplaas geleë.
Eenheid Mia is geskik vir 'n maksimum van 2 volwassenes, en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitkamer en kombuis. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en instapstort.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, lugbraaier en koffiemasjien. Alle breekware en eetgerei word voorsien, saam met tee- en koffiemaakgeriewe. Eenheid Mia is toegerus met 'n omskakelaar om te help tydens beurtkrag. Die hoofhuis het 'n kragopwekker, wat ook 'n rugsteun is tydens beurtkrag, in die aande.
Eenheid Elaine kan 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders gemaklik akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartgrootte rusbank. Daar is 2 driekwartbeddens in die leefarea om 2 kinders te akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel en lugbraaier. Alle breekware en eetgerei word voorsien, saam met tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofhuis het 'n kragopwekker, wat ook 'n rugsteun is tydens beurtkrag, in die aande.
Buiten die eenhede kan gaste ook 'n bevredigende ete geniet wat op die braai voorberei word.
Capegate Winkelsentrum is net 3,2 km van die eiendom af en bied gaste 'n verskeidenheid keuses met sy oorvloed winkels, kroeë en restaurante gerieflik naby. Bossa Vredekloof is 'n hanetreetjie weg.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 On Sonnet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang