1 On Sonnet
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R915R824 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
1 on Sonnet is 'n heerlike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Brackenfell. Dit is in die noordelike voorstede van Kaapstad naby Nitida-wynplaas geleë. Dit bied veilige parkeerplek binne die perseel, agter 'n outomatiese hek, met elektriese heining rondom die eiendom, slegs 1 voertuig per eenheid.
Eenheid Mia is geskik vir 'n maksimum van 2 volwassenes, en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitkamer en kombuis. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en instapstort.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, lugbraaier en koffiemasjien. Alle breekware en eetgerei word voorsien, saam met tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot slim-TV in die sitkamer, met 'n mybox, gaste kan by hul eie DStv aanmeld, en Netflix.
Eenheid Elaine kan 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders gemaklik akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartgrootte rusbank. Daar is 'n driekwartbed in die leefarea en 'n rusbank vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel en lugbraaier. Alle breekware en eetgerei word voorsien, saam met tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot slim-TV in die sitkamer, met 'n mybox, gaste kan by hul eie DStv aanmeld, en Netflix.
Buiten die eenhede kan gaste ook 'n bevredigende maaltyd geniet wat op die braai voorberei word.
Capegate Winkelsentrum is net 3,2 km van die eiendom af en bied gaste 'n verskeidenheid keuses met sy oorvloed winkels, kroeë en restaurante gerieflik naby. Bossa Vredekloof is 'n hanetreetjie weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 On Sonnet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang