Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On Sonnet

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 R806 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

1 on Sonnet bied heerlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Brackenfell. Dit is in die noordelike voorstede van Kaapstad naby Nitida-wynplaas geleë.

Eenheid Mia is 2 volwassenes geskik en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitarea en 'n kombuis. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n instapstort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, lugbraaier en 'n koffiemasjien toegerus. Alle breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Eenheid Mia is met 'n omsetter vir beurtkrag toegerus. Die hoofhuis het 'n kragopwekker wat ook rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Eenheid Elaine bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartgrootte-rusbank. Daar is 'n driekwartbed en 'n rusbank in die leefarea om 2 kinders te akkommodeer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel en 'n lugbraaier toegerus. Alle breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die hoofhuis het 'n kragopwekker wat ook rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Capegate Winkelsentrum is net 3,2 km vanaf die verblyf en bied 'n rits winkels, kroeë en restaurante. Bossa Vredekloof is net 'n hanetreetjie ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jackie H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en bevredigend, ons het baie tuis gevoel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2024
Mirko K
5.0
It is definitely value for money. My apartment was spacious, clean and had all the amenities I needed. The bed was extremely comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Noel S
Saam met vriende
5.0
Beautiful stay, warm atmosphere, exceptional hosts, highly recommended to relax. We had the pleasure of staying at 1 on Sonnet over the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Erika R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, netjies, skoon. Verblyf by 1 on Sonnet moet 10 sterre kry. Hilda is wonderlike mense en gaan uit hul pad om jou baie tuis te laat voel. Ver...
Sien meer
Aug 2024
Tina D
5.0
Dit is presies soos op die foto's en meer. Skoon, netjies en het alles wat 'n mens kan dink om nodig te kry.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 On Sonnet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R 895 R 806
per nag, vir 2 mense
Vanaf R895
R 895 R 806
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f495cc4161c7d0f6cc6f789562c1b19fb796c2b26596332b59713cc99be18e77f9bf6e112c89334f641d8b7230ab8696c37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Sonnet Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8694329 18.6839022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang