Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On Sonnet

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R915 R824 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

1 on Sonnet is 'n heerlike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Brackenfell. Dit is in die noordelike voorstede van Kaapstad naby Nitida-wynplaas geleë. Dit bied veilige parkeerplek binne die perseel, agter 'n outomatiese hek, met elektriese heining rondom die eiendom, slegs 1 voertuig per eenheid.

Eenheid Mia is geskik vir 'n maksimum van 2 volwassenes, en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitkamer en kombuis. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en instapstort.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, lugbraaier en koffiemasjien. Alle breekware en eetgerei word voorsien, saam met tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot slim-TV in die sitkamer, met 'n mybox, gaste kan by hul eie DStv aanmeld, en Netflix.

Eenheid Elaine kan 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders gemaklik akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartgrootte rusbank. Daar is 'n driekwartbed in die leefarea en 'n rusbank vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel en lugbraaier. Alle breekware en eetgerei word voorsien, saam met tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot slim-TV in die sitkamer, met 'n mybox, gaste kan by hul eie DStv aanmeld, en Netflix.

Buiten die eenhede kan gaste ook 'n bevredigende maaltyd geniet wat op die braai voorberei word.

Capegate Winkelsentrum is net 3,2 km van die eiendom af en bied gaste 'n verskeidenheid keuses met sy oorvloed winkels, kroeë en restaurante gerieflik naby. Bossa Vredekloof is 'n hanetreetjie weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rene E
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die lekkerste plekke! Ruim, netjies, perfek ingerig en toegerus! Uitstek. Twee aande gebly, besonder aangenaam.
Feb 2025
Heloise L
Saam met vriende
5.0
Absoluut fantasties. Fantastiese diens en vriendelikheid.
Des 2024
Danien D
5.0
Netjies, gerieflik. Hilda is 'n uitstekende gasvrou en ons het ons verblyf terdeë geniet. Die plek was baie netjies, skoon, veilig en het alles wat me...
Sien meer
Nov 2024
Jackie H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en bevredigend, ons het baie tuis gevoel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2024
Mirko K
5.0
It is definitely value for money. My apartment was spacious, clean and had all the amenities I needed. The bed was extremely comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 On Sonnet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R915
R 915 R 824
per nag, vir 2 mense
Vanaf R915
R 915 R 824
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b8db6de12f6d6575cd70210d6910d3fb8043b31fc7a49bd09c467066416ac43d1e7e21c3673ba0297d2add304bec7b180f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R915 nouVanaf R824 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Sonnet Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8694329 18.6839022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang