Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

1 on York - Unit 72

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-straat, 1 on York, Eenheid 72, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

1 On York - Unit 72 is 'n stylvolle vakansiewoonstel in die skilderagtige hartjie van George. Hierdie moderne toevlugsoord is perfek vir gesinne of groepe en word deur die natuur omring. Die verblyf is in 'n veilige, kindervriendelike kompleks geleë en het 24 uur-sekuriteit.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers, een het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die ander een het net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon het 'n asemrowende berg-uitsig, etenstafel en braaigeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, welige tuin en braaigeriewe.

Die verblyf is naby besienswaardighede, soos die Lakes Area Nasionale Park, 32 km ver, en Botlierskop Privaat Wildreservaat, 41 km ver. George-lughawe is net 8 km.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 17

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • York-straat, 1 on York, Eenheid 72, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 on York - Unit 72 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-straat, 1 on York, Eenheid 72, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd910d7d36d1a242db4dd9ab281a60d7c7f2d9fdca33e928cee49ee706def8b492a81eece3f2888051999f8c90cbaddc67ecb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 York Street 1 on York, Unit 72 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977133663447 22.441842261332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789