Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 on Tambotie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Derwyn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Had a good weekend. Definitely would recommend this place to anyone. Very safe, secure and affordable. Will definitely visit again in the future. Thank you for having us. Also want to thank Ina for her hospitality. Unfortunately, we could not meet, but she was constantly in communication with me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties, sal dit oor en oor aanbeveel. Dankie vir 'n netjiese, skoon, moderne woonstel en ongelooflike gasvryheid. Die ligging van die woonstel is perfek met die mooiste see-uitsig. Ons sien uit om weer Desember daar te kuier. Ons sal die blyplek en veral jou gasvryheid keer op keer 100 uit 10 gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
1 on Tambotie
Hi Marianne Dankie vir die terugvoer. Ons was bly dat julle ons gekies het en lekker gebly het. Julle het ook 10/10 van ons af gekry. Groete Ina

Ronald K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles was great. Wow, dit was net te kort. Alles was mooi, skoon en pragtig. Sou wou langer bly, maar ons kom weer. Komplimente vir die meubilering en dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Sal weer boek. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel. Baie netjies, uitstekende diens. Mooi uitsig en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
1 on Tambotie
Hi Franco Baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer. Bly dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer.

Ivica H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Clean, modern and affordable. Very neat and comfortable. Also very affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik, netjies, uitstekende ligging, gasvry, professionele en vriendelike diens. Puik, die ligging, opset en netheid is net perfek. Vriendelik, gasvry en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
1 on Tambotie
Johan Dit was great om julle by ons plekkie te verwelkom en bly dat julle dit geniet het. Groete Ina

John F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Op ons eie, privaat, alle geriewe daar, puik plek. Was wonderlik rustig, maklik bereikbaar, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
1 on Tambotie
Hi John Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was gaaf om julle te ontmoet en te huisves. Groete Ina

Newton A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Baie lieflike gebly hier. Ek en my eggenoot het die tyd hier baie geniet. Baie dankie aan die gasheer wat altyd beskikbaar was wanneer ons iets wou weet en dat ons 'n paar uur later kon uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
1 on Tambotie
Baie dankie, Newton. Was lekker om julle hier te hê. My plek was pragtig netjes. Ek het vir jou ook 'n review gedoen. Groete Ina

David H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

How soon can I go back there. I will go back and stay there any time again. I got extremely friendly service and felt very welcome. The view is amazing too. I really felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Alles was amazing. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
1 on Tambotie
Hi Marisca Baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer. Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-laan 1, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77797d564650ab2720f45bd29665e80c796b20dbe2c8e9bd85d758f471b91c60f3c5a5dc061db6383c8728f5dbe6efee542d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Tambotie Avenue Hartenbosheuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1265564 22.1025907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang