Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 on Tambotie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir 1 on Tambotie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Derwyn D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derwyn D

Had a good weekend.

Definitely would recommend this place to anyone. Very safe, secure and affordable. Will definitely visit again in the future. Thank you for having us. Also want to thank Ina for her hospitality. Unfortunately, we could not meet, but she was constantly in communication with me.

Marianne J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne J

Fantasties, sal dit oor en oor aanbeveel.

Dankie vir 'n netjiese, skoon, moderne woonstel en ongelooflike gasvryheid. Die ligging van die woonstel is perfek met die mooiste see-uitsig. Ons sien uit om weer Desember daar te kuier. Ons sal die blyplek en veral jou gasvryheid keer op keer 100 uit 10 gee.

1 on Tambotie se terugvoer

Hi Marianne

Dankie vir die terugvoer. Ons was bly dat julle ons gekies het en lekker gebly het. Julle het ook 10/10 van ons af gekry.

Groete
Ina

1 on Tambotie
Ronald K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald K

Alles was great.

Wow, dit was net te kort. Alles was mooi, skoon en pragtig. Sou wou langer bly, maar ons kom weer. Komplimente vir die meubilering en dekor.

Franco V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco V

Uitstekend. Sal weer boek.

Ons het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel. Baie netjies, uitstekende diens. Mooi uitsig en veilige area.

1 on Tambotie se terugvoer

Hi Franco

Baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer. Bly dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer.

1 on Tambotie
Ivica H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivica H

Clean, modern and affordable.

Very neat and comfortable. Also very affordable.

Johan O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Puik, netjies, uitstekende ligging, gasvry, professionele en vriendelike diens.

Puik, die ligging, opset en netheid is net perfek. Vriendelik, gasvry en professioneel.

1 on Tambotie se terugvoer

Johan

Dit was great om julle by ons plekkie te verwelkom en bly dat julle dit geniet het.

Groete

Ina

1 on Tambotie
John F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F

Op ons eie, privaat, alle geriewe daar, puik plek.

Was wonderlik rustig, maklik bereikbaar, mooi uitsig.

1 on Tambotie se terugvoer

Hi John
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was gaaf om julle te ontmoet en te huisves.

Groete

Ina

1 on Tambotie
Newton A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Newton A

Awesome.

Baie lieflike gebly hier. Ek en my eggenoot het die tyd hier baie geniet. Baie dankie aan die gasheer wat altyd beskikbaar was wanneer ons iets wou weet en dat ons 'n paar uur later kon uitboek.

1 on Tambotie se terugvoer

Baie dankie, Newton. Was lekker om julle hier te hê. My plek was pragtig netjes. Ek het vir jou ook 'n review gedoen.

Groete

Ina

1 on Tambotie
David H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

How soon can I go back there.

I will go back and stay there any time again. I got extremely friendly service and felt very welcome. The view is amazing too. I really felt at home.

Marisca J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J

Alles was amazing.

Ons het baie lekker gebly.

1 on Tambotie se terugvoer

Hi Marisca

Baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer.

Ina

1 on Tambotie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-laan 1, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77797d564650ab2720f45bd29665e80c796b20dbe2c8e9bd85d758f471b91c60f3c5a5dc061db6383c8728f5dbe6efee542d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Tambotie Avenue Hartenbosheuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1265564 22.1025907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang