1 on Tambotie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Derwyn D - Sep 2024
Algehele gradering
Had a good weekend.
Marianne J - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties, sal dit oor en oor aanbeveel.
1 on Tambotie se terugvoer
Hi Marianne
Dankie vir die terugvoer. Ons was bly dat julle ons gekies het en lekker gebly het. Julle het ook 10/10 van ons af gekry.
Groete
Ina
Ronald K - Jul 2024
Algehele gradering
Alles was great.
Franco V - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Sal weer boek.
1 on Tambotie se terugvoer
Hi Franco
Baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer. Bly dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer.
Ivica H - Mei 2024
Algehele gradering
Clean, modern and affordable.
Johan O - Mei 2024
Algehele gradering
Puik, netjies, uitstekende ligging, gasvry, professionele en vriendelike diens.
1 on Tambotie se terugvoer
Johan
Dit was great om julle by ons plekkie te verwelkom en bly dat julle dit geniet het.
Groete
Ina
John F - Mei 2024
Algehele gradering
Op ons eie, privaat, alle geriewe daar, puik plek.
1 on Tambotie se terugvoer
Hi John
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was gaaf om julle te ontmoet en te huisves.
Groete
Ina
Newton A - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
1 on Tambotie se terugvoer
Baie dankie, Newton. Was lekker om julle hier te hê. My plek was pragtig netjes. Ek het vir jou ook 'n review gedoen.
Groete
Ina
David H - Mrt 2024
Algehele gradering
How soon can I go back there.
Marisca J - Aug 2024
Algehele gradering
Alles was amazing.
1 on Tambotie se terugvoer
Hi Marisca
Baie dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer.
Ina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-laan 1, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang