Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Sovereign Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sovereign Sands, Umvoti-weg, Blythedale Beach Bay, 4449, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

1 Sovereign Sands is 'n dubbelverdieping strandhuis wat asemrowende see-uitsigte bied. Dit is in 'n veilige landgoed in Blythedale Beach Bay geleë en is ideaal vir gaste wat wil ontsnap van die stad se gewoel.

Dié strandhuis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 1 driestapelbed en die en suite-badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Gaste kan in die swembad afkoel en het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sovereign Sands, Umvoti-weg, Blythedale Beach Bay, 4449, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sovereign Sands, Umvoti-weg, Blythedale Beach Bay, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4914d4b15f795910c5d50aca0d3013d34b10d11923f633a1934d74d5d3b91d13f5f74c22e52be76460d4bb0f8d103baeb8d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) Sovereign Sands, Umvoti Drive Blythedale Beach Bay 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.366549555541 31.355379059138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang