Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 The Nest

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 21 Januarie 2025. Bespreekbaar tot 28 Nov 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bidstone-weg 1, The Nest Eenheid 1, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 The Nest is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Ramsgate binne maklike bereik van die strand en is ideaal is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat 'n privaat vakansie soek.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie beddegoed, bad- en swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.

Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n eetarea met plek vir 4. Die buite-area het ook 'n piekniektafel wat spog met gedeeltelike see-uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Bidstone-weg 1, The Nest Eenheid 1, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bidstone-weg 1, The Nest Eenheid 1, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ddde5d32a280297a9f49cf95c8e287cc9f4ec31163470f86df8ea94fd1e51017b46755a012f5f7cef09742aa896dad7066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 6) 1 Bidstone Road The Nest Unit 1 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -30.886120190786 30.351906512932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang