Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Tivoli

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shaun R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Net wat ons nodig gehad het, en man kan jy lekker braai, al reën dit. Woorde kan nie verduidelik hoe wonderlik hierdie plek is nie. Die vriendelikste gashere en baie behulpsaam. 12/10 enige dag van die week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie baie tevrede! Ons het verskriklik lekker gekuier. Blackie, ons gasheer, was omtrent vriendelik en behulpsaam. Hy was altyd bereikbaar. Dankie, Blackie. Die uitsig van die braaiarea en stoep is ongelooflik mooi. Ons sal definitief weer daar gaan bly en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1 Tivoli
Beste Annamarie Baie dankie vir jou terugvoering en mooi resensie. Ons is baie dankbaar om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Larissa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent location and value for money. Thank you for the warm welcome! The apartment has breathtaking views and has everything you need. We will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik plekkie, waarde vir jou geld. Heerlik gekuier by 1 Tivoli - pragtige plekkie, netjies en skoon. Ligging is puik, naby aan alles. Klientediens en hulp is uitstekend goed. Sal dit regtig aanbeveel, en sien uit om weer hier te kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Onverbeterlik lekker gewees. Dit is seker die netjieste en bes geleë woonstel wat ons nog gehuur het en Blackie het ons vriendelik ontvang, alles mooi verduidelik en ons kleinseun het die strand baie geniet. Tivoli word sterk aanbeveel vir mense wat die strand en uitsig oor die see sal geniet. Ons sal definitief weer gebruik maak hiervan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1 Tivoli
Beste Marita Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie deur te stuur, ons waardeer jou terugvoering. Baie dankie dat julle die woonstel so netjies gelaat het met julle vertrek. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Melinda D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Home away from home. Heerlike vakansieverblyf. Ten volle toegeruste eenheid in die middelpunt van die Strand. Veilig en alles waarvoor jy kan vra in een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1 Tivoli
Beste Melinda Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie te plaas. Ons waardeer jou terugvoering en sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Deon L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige uitsig op die see. Ons het so lekker gebly met ons kamer wat uitkyk oor die see. Groot balkon met stoep en 'n braai. Reg oorkant die strand. Alles wat mens benodig om jou. Ons was hartlik gegroet deur Blackie. Baie dankie. Ons sien definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Pragtige, gerieflike woonstel en baie sentraal geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1 Tivoli
Baie dankie dat julle hier by ons tuis was. Ons sien baie daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Cilia S
Lang verblyf
4.8
Des 2023

Baie baie lekker! Heerlike vakansieverblyf. Pragtige uitsig. Lekker braaikamer. Jy voel deel van die strand se gewoel. Voel soos vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

'n Goed geleë, skoon en rustige wooneenheid. Ons sal buite-seisoen vir seker weer daar kuier. Ons sal weer by 1 Tivoli tuisgaan. Baie dankie vir goeie reëlings en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tivoli 1, Beach-weg 143, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUfmDQw7EWaOYbhreDD8AFuKulbNS7YZV9jJ5QypE4AILrKRX4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 1 Tivoli 143 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.111294752493 18.822018842922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang