Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Tivoli

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir 1 Tivoli
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shaun R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun R

Net wat ons nodig gehad het, en man kan jy lekker braai, al reën dit.

Woorde kan nie verduidelik hoe wonderlik hierdie plek is nie. Die vriendelikste gashere en baie behulpsaam. 12/10 enige dag van die week.

Annamarie E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E

Baie baie tevrede!

Ons het verskriklik lekker gekuier. Blackie, ons gasheer, was omtrent vriendelik en behulpsaam. Hy was altyd bereikbaar. Dankie, Blackie. Die uitsig van die braaiarea en stoep is ongelooflik mooi. Ons sal definitief weer daar gaan bly en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

1 Tivoli se terugvoer

Beste Annamarie
Baie dankie vir jou terugvoering en mooi resensie. Ons is baie dankbaar om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie

1 Tivoli
Larissa P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa P

Excellent location and value for money.

Thank you for the warm welcome! The apartment has breathtaking views and has everything you need. We will be back soon.

Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Puik plekkie, waarde vir jou geld.

Heerlik gekuier by 1 Tivoli - pragtige plekkie, netjies en skoon. Ligging is puik, naby aan alles. Klientediens en hulp is uitstekend goed. Sal dit regtig aanbeveel, en sien uit om weer hier te kom kuier.

Andre O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Onverbeterlik lekker gewees.

Dit is seker die netjieste en bes geleë woonstel wat ons nog gehuur het en Blackie het ons vriendelik ontvang, alles mooi verduidelik en ons kleinseun het die strand baie geniet. Tivoli word sterk aanbeveel vir mense wat die strand en uitsig oor die see sal geniet. Ons sal definitief weer gebruik maak hiervan.

1 Tivoli se terugvoer

Beste Marita
Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie deur te stuur, ons waardeer jou terugvoering.
Baie dankie dat julle die woonstel so netjies gelaat het met julle vertrek.
Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie

1 Tivoli
Melinda D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Home away from home. Heerlike vakansieverblyf.

Ten volle toegeruste eenheid in die middelpunt van die Strand. Veilig en alles waarvoor jy kan vra in een.

1 Tivoli se terugvoer

Beste Melinda
Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie te plaas. Ons waardeer jou terugvoering en sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie

1 Tivoli
Deon L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Pragtige uitsig op die see.

Ons het so lekker gebly met ons kamer wat uitkyk oor die see. Groot balkon met stoep en 'n braai. Reg oorkant die strand. Alles wat mens benodig om jou. Ons was hartlik gegroet deur Blackie. Baie dankie. Ons sien definitief weer.

Enid P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid P

Pragtige, gerieflike woonstel en baie sentraal geleë.

Sien sterre.

1 Tivoli se terugvoer

Baie dankie dat julle hier by ons tuis was. Ons sien baie daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

1 Tivoli
Cilia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cilia S

Baie baie lekker!

Heerlike vakansieverblyf. Pragtige uitsig. Lekker braaikamer. Jy voel deel van die strand se gewoel. Voel soos vakansie!

Carinda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carinda S

'n Goed geleë, skoon en rustige wooneenheid. Ons sal buite-seisoen vir seker weer daar kuier.

Ons sal weer by 1 Tivoli tuisgaan. Baie dankie vir goeie reëlings en kommunikasie.

Marius V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Gerieflik, goed geleë.

Kort aircon. Parkering te klein.

Jan-alwyn F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-alwyn F

Wat 'n besonderse ervaring! Pragtige woonstel met puik uitsig oor die see!

Fantastiese ervaring. Alles baie skoon, netjies en verblyf was 5 ster!

Maritza D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Perfekte ligging, ruim en goed ingerig.

Dis al ons 4de keer daar. Perfek geleë en baie goed ingerig vir selfsorg. Ons geniet veral die 2 dele van die stoep wat jy buite kan sit asook kan braai op die deel wat toegemaak is veral met die wind.

Ludie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludie P

Baie lekker plek en sal aanbeveel.

Baie lekker plek en sal aanbeveel.

Maryna J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna J

Uitstekend.

Woonstel is pragtig ingerig het baie ruimte, maklik toeganklik met 'n groot balkon. Gerieflike beddens en ruim badkamers.

Melinda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Absolute gunsteling van al die Strand-woonstelle waarin ons al was.

Netjiese, veilige, ruim seefront woonstel - langs die ou Springbok Kafee. Een van die min see-front woonstelle met 'n privaat en beskutte braai-area en 'n heelike kuier-stoep. Wanneer beskikbaar, sal dit altyd my nommer een keuse wees.

Norval B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norval B

Excellent.

The place was well equipped, well furnished and well situated. Thank you.

Elsa S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Ruim woonstel, baie netjies en baie goeie ligging.

Ons was aangenaam verras deur die ruimte en gerief van die woonstel. Ons is baie vriendelik ontvang en sal beslis die woonstel aanbeveel vir 4 mense om lekker vakansie te hou.

Retha J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J

Baie goed.

Alles net soos op webtuiste. Blackie ons vriendelik ontvang. Heidi ook baie gehelp. Sal weer kom kuier.

Marina H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Ons het so welkom en tuis gevoel. Pragtige woonstel met uitstekende ligging.

Dit was heerlik om hier oor te bly tydens ons vakansie. Sal beslis weer bespreek.

Melinda D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Familie-kuier.

Fantastiese winter-wegbreek Die beste, beskutte braai-kamer, met 'n see-uitsig as bonus. Die gure winter-weer het ons glad nie gepla nie. Veilig en sentraal.

Marwaan Ebrahim M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan Ebrahim M

Wonderlik

Ek spandeer al vir 30 jaar my vakansie in Beach road. Hierdie is van die beste wat ek al ooit in was.

Christo H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Blyplek skoon netjies en puik geleë. Ontvangs deur Blackie was baie goed. Sal dit aanbeveel waar ek ookal gaan.

Die blyplek is asemrowend mooi en ons het dit baie geniet. Skoon netjies baie veilig. Ons was deur Blackie ontvang wie ons mooi alles gewys het en hy was deurentyd baie gaaf en vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel vir almal,

Melinda D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Wonderlike familiewegbreek.

Wens dit was my huis! Sentraal, veilig, heerlike beskutte braai-area en stoep op die seefront. 'n Lekker kuier-huis. As ek iets kon verander, sou dit wees dat een kamer se dubbelbed dalk vervang kan word met twee enkelbeddens. Dit is min dat twee paartjies saam kuier - eerder 'n gesin met 'n ouerpaar en twee kinders, wat nie onder normale omstandighede 'n dubbelbed sou deel nie.

Dorothea C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea C

Heerlik!

Plek is netjies en het alles wat jy nodig het. Ligging is perfek en Blackie en Heidi baie vriendelik. Sou baie graag langer wou bly maar gaan beslis weer gaan. Blackie, dankie vir jou vriendelike ontvangs.

Natalie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie S

We loved it!

Relaxing, great location, all you need! Thank you.

Debbie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Very pleasant!

Nice and spacious and well-equipped.

Sonja D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Ons het baie lekker gekuier en sal definitief Tivioli weer besoek.

Die woonstel is lekker ruim en goed toegerus. Die plek is baie sentraal geleë. Al puntjie wat ek wel kan noem is dat die beddens nie so lekker slaap. Ek glo die eienaar sal seker in die toekoms die kamers bietjie opgradeer. Verder het ons regtig geen klagtes nie, ons het baie lekker vakansie gehou.

Miguel P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miguel P

Other than a mix up with the advertising, our stay was very nice indeed.

Will go back again anytime. Really enjoyed our stay.

Sonja M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja M

Sal nooit weer in winter gaan nie.

Slegs 'n dun duvet met 'n dun kombersie wat nie eers 'n dubbelbedgrootte is nie. Daar is ondervloerse verhitting maar dit werk nie. Kombuiskaste se deure is stukkend en handsvatsels af. Uitstekende ligging maar nie aan te beveel in die winter nie.

Liz B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz B

Fan - bag - tic!

A lovely, safe and convenient stay - on the beach.

Gordon David B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon David B

It is beautifully situated, looking at the sea, lovely views.

It is close to restuarants, well situated with an awesome view. We loved sitting on the balcony just looking at the people walking on the beachfront. Very relaxing.

Lee-ann J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann J

Ons sal definitief weer en weer teruggaan.

Ons geniet dit oor en oor en dis definitief waarde vir jou geld. Oom Blackie is die beste. Dankie vir oom se vriendelikheid.

Marlene M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Fantastiese ligging

Net wat ons nodig gehad het vir 'n lekker lang naweek. Die ligging is perfek, diens was uitstekend. Die binnebraai is 'n groot bonus (veral met die reënweer wat ons gehad het) en natuurlik die Wi-Fi vir die Tiener in die huis!! Sal definitief weer gaan.

Dudley A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley A

Beste verjaarsdagnaweek by 1 Tivoli.

1 Tivoli sien ons definitief weer vir vakansie. Die plek is netjies toegerus met alles. Dit het die mooiste see-uitsig. Ons was goed ontvang deur Blackie. Alles was perfek.

Melinda D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Wonderlike familiewegbreek.

Op 'n baie nat en ysige naweek, was dit die perfekte woonstel. Op die seefront, maar met 'n beskutte braai-area (een van die min waar mens met hout kan vuurmaak). Die gure weer het glad nie gepla nie. Baie netjies en baie goeie en vriendelike diens van beide Heidie en Blackie. Sal graag weer hier wil bly!

Lee-ann J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann J

Om soggens wakker te word en die mooie see-uitsig groet jou, was onbeskryflik.

Dis regtig waarde vir jou geld en die diens is puik!

Elize W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Beautiful view, family friendly. Blackie was the best host couldn't ask for better!

We loved our stay at 1 Tivoli and would recommend it to everybody. Blackie was fantastic and very friendly, gave exceptional service.

Jolandie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie V

Fantastiese plek, ruim, gemaklik en wonderlike ligging.

Ons het ons tyd by 1 Tivoli baie geniet.

Anton C J L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C J L

Baie oulike plekkie.

Geniet hierdie plekkie. Uitsig baie mooi. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie daarvoor en sal beslis weer daar gaan kuier.

Juliana V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V

Puik akkommodasie en ligging.

Woonstel volledig toegerus en lekker ruim. Uitsig is fantasties en sekuriteit goed. Sal beslis weer besoek.

Audrey D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey D

We had a great stay, thank you!

Very friendly service. Very convenient accommodation. Enclosed braai area worked very well in the cold weather. Only suggestion is to have 2 single beds in second room, as my son and daughter (adult) could not share the bed. You will see us again. We had a great stay.

Andries V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Baie gemaklik.

Kom beslis weer volgende jaar. Alles baie netjies en skoon. Mooi uitsig. Kindervriendelik. Woonstelparkering is by ingang, geen gesukkel met bagasie nie.

Danie E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E

Fantasties!

Meer as wat jy nodig het om te ontspan. Blackie is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

Mariana V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V

Netjiese, gerieflike verblyf en lekker sentraal.

Dit is 'n heerlike gerieflike tweeslaapkamer-eenheid. Ons het die pragtige uitsig baie geniet. Dit was lekker sentraal om vanaf verder rond te reis. Ons is baie vriendelik ontvang en kon heerlik ontspan.

Rika C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika C

Ek sal slegs die plek aanbeveel as die plek skoner is en als reg werk met ander woorde beter inspeksie na elke besoek.

Blackie het ons baie vriendelik ontvang en het voor die tyd die vensters oopgemaak en die geyser aangesit en ook bevestig hoe ver ons van Strand af is om ons daar reeds in te wag. Ons het dit waardeer Blackie, dankie. Die plek se ligging, uiteensetting, meubelering en veiligheid is uitstekend. Die gratis WiFi help baie en die DStv is gerieflik. Alhoewel die parkering veilig is, dit is nie onderdakparkering nie, dis net skadunet en die kar kry middagson. Al wat my opgeval het, was dat die plek kort 'n baie ordentlike skoonmaak, jy kan sien daar word net vinnig voorlangs gou skoongemaak na elke gas besoek en ook van die goed soos die kombuiskaste benodig 'n herstel of vervanging. Al die linne en op die vloere was baie van die vorige gaste se hare en ek moet eers alles weer was en die linne met 'n roller skoonmaak voor ek kaalvoet daar wou loop en in die bed wou slaap. Die een toilet was ook nie skoongemaak na vorige gaste se gebruik nie. Die een stort se drukking was baie swak en die een bedlamp sonder 'n bulb. Ons voel dat die basiese goedjies soos behoorlike inspeksie van die plek ten opsigte van skoon en als in goeie werkende toestand, kort bietjie aandag.

Wikus J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus J

Nice view en sentraal, maar 'n so-so ervaring.

Ons het die maandag aangekom en vir 7 aande oorgebly. Ons was vir 5 dae sonder warm water en moes dit met 'n smile verduur terwyl hulle moes uitfigure wat fout is. Die opsigter het aangebied om ons te skuif, maar na 'n ander plek wat nie vir my aanvaarbaar was nie. Ek moes ook 4 keer message om die deposito terug te kry omdat die opsigter een kyk gegee het en nie die skuifdeur se sleutels kon kry waar ons dit opgehang het nie. Hierdie ervaring was nie die R6000+ en die verdere R12 000 vir vlugkaartjies werd nie en ek gaan volgende keer eerder Gordonsbaai toe.

Christiaan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Netjies, ruim en met 'n mooi uitsig.

Onderdak se parkering, ruim met 'n lekker braaiplek en mooi uitsig.

Colene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colene V

Voldoen aan alle behoeftes.

Ruim, skoon, gemaklik met 'n pragtige see-uitsig. Stoep met binne-braai en 'n buite-stoep.

Michael V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Het heerlik gekuier.

Dankie vir die wonderlike diens, plek was puik, het heerlik gekuier, ligging is net reg naby alles en strand.

Anton C J L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C J L

Asemrowend.

Die plekkie is uitstaande. Die uitleg, die uitsig, die warm ontvangs, baie goed. Ons kuier was baie lekker. Ons het dit so geniet. Sal hierdie plekkie enigetyd aanbeveel en weer gebruik. Thumbs up for the owners.

Francina S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S

Fantasties, wou amper nie huis toe gaan nie!

Ideale ligging om orals te voet of te kar te kan besigtig en geniet. Baie lekker blyplek met uitsigte en als wat nodig is. Wat meer kan mens vra met die roomysplek as bure? Lekkerrr!

Andre D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Ongelooflik lekker gekuier.

Ongelooflike lekker plek.

Leopold Van Kooten H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leopold Van Kooten H

Locatie met goed weer.

Wat een fantastisch appartement. Alles was zoals je thuis ook heb. De eigenaar heeft alles gedaan om het je naar de zin te maken. Maar vooral de ligging was voor ons ideaal. Dicht bij strand - stad en omgeving voor bezoek. In huis was er tv met HDMI, met veel buitenlandse zenders, dus ook Nederlandse tv, internet zeer snel en verder alles zoals je thuis ook hebt. Bij blijvende gezondheid komen wij graag hier terug. Baje dankie.

Leanette H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanette H

Dis 'n perfekte ligging en baie mooi uitsig oor die see.

Die woonstel is sentraal gelee. Binne loop afstand van lieflike restaurante en perfekte strand. Mooi sonsondergange oor die see. Rustig en veilig.

Antoinette C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Kort, maar lekker.

Baie dankie Heidi vir julle pragtige woonstel. Die meisies het dit sommer die eerste dag hulle "ander huis" gedoop. Als was netjies en skoon, sou lekker gewees het om basiese goedjies in die woonstel beskikbaar te hê soos sout en peper, maar dit is omdat ons gevlieg het. 'n Ekstra rolletjie toiletpaier sou ook gaaf gewees het. As jou motivering (soos ons s'n was) is om direkte toegang tot die strand te hê vanaf woonstel, sal ek net voorstel dat jy jy eers moet uitvind of die padwerke voltooi is. Was rêrig 'n lekker kuiertjie en dankie vir 'n maklike en sorgvrye bespreking.

Chris L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Baie sentraal vir toeriste om Wes-Kaap te verken, met die die uitsig, reuk en die gebruis van die see wat saam met jou wakker word.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tivoli 1, Beach-weg 143, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUfmDQw7EWaOYbhreDD8AFuKulbNS7YZV9jJ5QypE4AILrKRX4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 1 Tivoli 143 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.111294752493 18.822018842922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang