Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Akrotiri

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir 10 Akrotiri
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Edeltraud T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edeltraud T

4 good days at the North Coast.

We had a lovely stay at 10 Akrotiri. The apartment is very well equipped, very clean and has a fantastic view overlooking the Dolphins Beach.

Blanka S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanka S

A home away from home.

We've stayed in Santorini in several units and this one is the best by far. Recently renovated and decorated to the Santorini theme. Even though it's self-catering, you have hand washing liquid, dishwashing liquid, bath towels and kitchen cloths at your disposal. Greeted by owner at check in and check out. DStv and good WiFi to be able to work remotely while there. If you have knee problems, the walk to the beach requires stairs.

Jackie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

The apartment is beautifully decorated with a very pleasant holiday atmosphere, decent sized balcony with lovely views, easy access to private beach via a very pleasant walk through established but well looked after complex.

It was comfortable and we appreciated the welcome note and bottle of wine on arrival. There is no dishwasher though. I do think apartment would be better with two sofas as there wasn't always a comfy place for all 4 of us to sit and watch TV. Otherwise all good.

10 Akrotiri se terugvoer

Dear Jackie, thank you so much for your constructive feedback. It is exactly what we need to improve future experiences. I am glad you enjoyed your stay.

10 Akrotiri
Antoinette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Heerlike ligging.

Lekker ruim woonstel. Naby aan swembad en strande. Baie lekker gebly!

Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Heerlik!

Woonstel netjies en goed ingerig. Smaakvol gemeubileer. Lugversorging 'n groot pluspunt!

Alison H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison H

Beautiful apartment in a fabulous location.

We loved our stay but as we were 2 couples another key would have been useful. The sash window in 2nd bedroom was broken so didn't dare open it. Also, never managed to open the garage door.

Yolande K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

A beautiful unit with magnificent views, very tidy and clean.

20 Akrotiri will become a regular stay over for us. This unit is ultra clean and tidy with the most magnificent views from the patio. We can HIGHLY recommend it!

Jeanette S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette S

Dis 'n pragtige plek.

Hulle moet dalk net noem dat die plekkie baie hoog op is. Dis op die 3de verdieping. Vir ou mense is dit nogal moeilik om heeltyd soveel trappe te klim. Maar dis 'n lieflike plekkie. Ons het dit baie geniet.

Craig V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig V

Perfectly appointed.

An absolutely perfect spot very well decorated, maintained and safe for any family. We (my wife, son of 2yrs and I) loved it and will be back to make more memories and to chill to the max at 10 Akrotiri Santorini.

Pienaar N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienaar N

Ongelooflike uitsig en is bederf met twee mooi strande en is lekker naby aan swembad.

Baie lekker gebly in die baie netjiese eenheid met 'n baie lekker kuierstoep en see-uitsig. Ons gesin het elke oomblik geniet.

Helen M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M

Beautiful view and beautifully decorated apartment.

We really enjoyed our stay here. Everything was clean and the view is breathtaking-including the steps to get there. We were met at the gate by Dick and explained everything we needed. We made use of the domestic worker who is very friendly and helpful. Perhaps the only complaint I can mention is that we were 3 adults and I slept in the second room which had 2 single beds. Unfortunately the towels supplied seemed small and for children not adults, but we enjoyed the apartment and will definitely return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig en pragtig versierde woonstel.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Alles was skoon en die uitsig is asemrowend - insluitend die trappies om daar te kom. Ons is by die hek deur Dick ontmoet en het alles verduidelik wat ons nodig het. Ons het van die huishulp gebruik gemaak wat baie vriendelik en behulpsaam is. Miskien is die enigste klagte wat ek kan noem, dat ons 3 volwassenes was en ek slaap in die tweede kamer met 2 enkelbeddens. Ongelukkig was die handdoeke te klein was en vir kinders en nie volwassenes nie, maar ons het die woonstel baie geniet en sal beslis terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helen V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen V

Pragtige uitsig en baie stil en netjies.

Baie oulike plekkie, netjies en bekostigbaar.

Christiaan O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan O

Ons verblyf as gesin van 4 was gemaklik en sorgeloos.

Ons as gesin van 4 het dit baie geniet. Die eenheid was gemaklik en goed toegerus. Die toeganglike plasing tot strande en mooi uitsig was opsigself die moeite werd. Ons sal graag weer daar bly.

Christa B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Goed versorgde eenheid in veilige kompleks.

Goed versorgde eenheid in veilige kompleks met toegang tot privaat strand asook publieke strand.

Mart-alet D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-alet D

Asemrowende see-uitsig en 'n pragtige woonstel.

10 Akrotiri is 'n pragtige woonstel. Daar was niks wat ons gekort het nie. Ons het die balkon met die uitsig baie geniet en het dolfyne en walvisse gesien. Dis maklik om by die twee strande uit te kom.

Annelie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie B

Redelik.

Met aankoms het ons amper 40 minute gewag vir die sleutel van die eenheid. Die huishulp het later maar vir ons oopgesluit sodat ons kon ingaan. Die klomp trappe af na die strand is erg.

Mark A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A

Simple, cosy and comfortable.

We had a lovely time here. If you want to hear the waves crashing while the cool breeze comes through your bedroom window then this is the place for you. It cosy, comfortable and the decor is stunning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eenvoudig, knus en gerieflik.

So heerlik gebly. As jy wil hoor hoe die branders breek terwyl die briesie deur die venster waai, is dit die plek vir jou. Dis gesellig en gerieflik met pragtige dekor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Werner B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B

Perfect flat, great views.

Perfect flat, except for very strong cigarette smoke smell, which made it difficult to sleep at night.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean View-rylaan, Akrotiri 10, Shaka's Rock, 0129, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVRs9124HJR3qehr01t9CpugkPvaClZK4Gg2LzYAp5hoZVZQI19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Ocean View Drive Akrotiri 10 0129 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.524266991846 31.226594667818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang