Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Bitou Beach Breakaway

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sheila B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Stunning place! It was a pleasure being at 10 Bitou. Wonderful, new and very clean house! The hosts were super kind and friendly! We wish them all the best and we would love to go back, shame we were there for just 1 night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
10 Bitou Beach Breakaway
Thank you, Sheila. It was such a pleasure meeting you. Enjoy your further travels and hope to welcome you back in the future!

Philip H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekende verblyf by die see! Bitou 10 is pragtig, netjies en skoon. Ons is baie beïndruk met die moderne en simplistiese uitleg en uitstekende kwaliteit van die inhoud. Die gashere is uitstekend, en ek kan met oortuiging hierdie plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
10 Bitou Beach Breakaway
Baie dankie, Philip. Ons is bly julle het jul vakansie hier geniet en ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Julle was die perfekte gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 10, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e41a63633c9e421fe4cb01e9116135f8a45388cd66b9dfdcd14c7cc091a545dd3408f45562ba1f90926a65441a832a5b22a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 10 Bitou Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.051575237428 22.264486989549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang