Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Bitou Beach Breakaway

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 10, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 615 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

10 Bitou Beach Breakaway is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel in Bothastrand, Groot Brakrivier, perfek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en spog met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, en mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot Netflix, Showmax en Disney+. WiFi-toegang word voorsien. Neem asseblief kennis dat rugsteunkrag deur 'n sonkragstelsel beskikbaar is.

Vir die avontuurlustiges is 2 bergfietse en kajakke tot die gas se beskikking. Veilige parkeerplek vir tot 2 voertuie is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook die gazebo, stoele, strandtennis en 'n boccia-stel geniet. 'n Lieflike balkon met asemrowende uitsigte dra by tot die bekoring van hierdie verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Bitoustraat 10, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Bitou Beach Breakaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 10, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e41a63633c9e421fe4cb01e9116135f8a45388cd66b9dfdcd14c7cc091a545dd3408f45562ba1f90926a65441a832a5b22a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 10 Bitou Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.051575237428 22.264486989549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang