Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Cambridge Home Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-weg 10, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

10 Cambridge Home Stay is 'n heerlike selfsorgvakansiewoonstel met sy eie privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in 'n stil, lowerryke woonbuurt in Parklands, Kaapstad. Die woonstel kan gemaklik tussen 2 en 3 mense akkommodeer.

Die kamer op die onderste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook 'n wasmasjien in. Die kamer op die boonste vloer bied slaapplek aan 1 persoon in 'n enkelbed, met 'n badkamer onder met 'n stort, bad en toilet.

Die volledig toegeruste kombuis op die onderste verdieping is perfek vir selfsorg en spog met 'n gasoond en stoof, yskas-vrieskas, lugbraaier en mikrogolfoond. Die sitarea het 'n slim-TV, en gaste kan by hul intekeninge aanmeld om inhoud te bekyk. WiFi-geriewe is ook beskikbaar.

Die eiendom beskik oor 'n gedeelde swembad en die eienaar het 2 vriendelike mediumrashonde op die perseel. Goedgedraende honde is welkom met vooraf reëlings.

Die woonstel is gerieflik naby die MyCitybus-roete geleë en bied maklike toegang tot verskeie areas in Kaapstad, van die middestad tot Melkbosstrand. Dis net 5 km van Eden on the Bay af en bied 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en 'n verskeidenheid restaurante om van te kies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 10 Cambridge Home Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Cambridge-weg 10, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Cambridge Home Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-weg 10, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32f47556af83eb9bffb5df7993c416bbd8dec427a725c52139db8f6bdc3571cc838089d9062b6a8c0d4ba62e9da85073fa28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 10 Cambridge Road Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8185378 18.501286479237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang