Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Driftwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

10 Driftwood is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal. Die vakansiewoonstel is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van Ballito kan verken.

Die woonstel is op die derde verdieping geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers. Linne word voorsien; Bring asseblief jou eie strand- en badhanddoeke, asook kombuishanddoeke.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n omskakelaar in die woonstel wat verligting bied tydens beurtkrag.

Gaste kan ontspan en 'n braai op die stoep geniet. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waar gaste 'n duik kan neem of tennis kan speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 56B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 10 Driftwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060619bfbd370e3293093db5c3176c3fa761a0e23b4301a4e6eea785352095b3a5f05073c5a108b325d32b5a2d6613364c85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 56B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.540529682363 31.218566317444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang