Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Elf Beach House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cyndie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vyfster-behandeling en akkommodasie. Ons sal beslis die pragtige plek aanbeveel. Die gastehuis se sit- en eetkamer is ruim en prakties waar heerlik ontspan kan word voor en na ontbyt. Pragtige uitsig oor die see. Professioneel, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

'n Wow huis in 'n wow omgewing. Voel soos huis, 'n baie baie mooi huis, en ek kan my skoene uitskop en op die bank lê en na die see kyk met super vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elthea L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Great location and experience. The owner put a lot of energy and effort into our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad D
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Baie goeie liging met uitstekende see-uitsig en vriendelike, behulpsame diens. Pragtige ligging met uitsigte oor die see en loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jl E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Te duur, nie waarde vir geld nie. Baie netjies en skoon. Baie netjies, skoon en vriendelike asook behulpsame kliëntediens. Ongelukkig nie waarde vir geld in die lig van slegs 'n kamer met gedeelde geriewe( tv/sitkamer) nie. Sal die prys moet afbring nader aan R800. Geen braaigeriewe nie, in die foto's is n Weber/braaier, het kos gekoop vir braai maar gelukkig kon die dame akkomodeer. En ons kon gebruik maak van kombuisgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Coreen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Veilig, netjies en waarde vir geld. Netjiese kamer, heerlike ontbyt in 'n veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gys
10 Elf Beach House
Baie dankie Coreen.

Moira H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Baie goed gereël en gasvry! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gys
10 Elf Beach House
Thank you Moira.

Stephanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Ongelooflike diens ontvang. Sal 10 Elf Beach House aanbeveel vir almal. Jy word ontvang deur die vriendelikste personeel en hulle gaan uit hulle pad uit vir 'n mens. Defnintief waarde vir geld ontvang. Die mooiste verblyf met die mooiste see-uitsig. Doen jouself 'n guns en besoek 10 Elf Beach House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat 10, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5ZDgzZGUyLTRiYmQtNDY5YS05OTlkLTU1MTM1NWVjMzgzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 10 Elf Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049107 22.316521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang