Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Elf Beach House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 10 Elf Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cyndie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyndie P

Vyfster-behandeling en akkommodasie. Ons sal beslis die pragtige plek aanbeveel.

Die gastehuis se sit- en eetkamer is ruim en prakties waar heerlik ontspan kan word voor en na ontbyt. Pragtige uitsig oor die see. Professioneel, vriendelike gasvrou.

Charlotte W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W

'n Wow huis in 'n wow omgewing.

Voel soos huis, 'n baie baie mooi huis, en ek kan my skoene uitskop en op die bank lê en na die see kyk met super vriendelike ontvangs.

Elthea L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elthea L

Great location and experience.

The owner put a lot of energy and effort into our stay.

Coenraad D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad D

Baie goeie liging met uitstekende see-uitsig en vriendelike, behulpsame diens.

Pragtige ligging met uitsigte oor die see en loopafstand van die strand.

Jl E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jl E

Te duur, nie waarde vir geld nie. Baie netjies en skoon.

Baie netjies, skoon en vriendelike asook behulpsame kliëntediens. Ongelukkig nie waarde vir geld in die lig van slegs 'n kamer met gedeelde geriewe( tv/sitkamer) nie. Sal die prys moet afbring nader aan R800. Geen braaigeriewe nie, in die foto's is n Weber/braaier, het kos gekoop vir braai maar gelukkig kon die dame akkomodeer. En ons kon gebruik maak van kombuisgeriewe.

Coreen M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen M

Veilig, netjies en waarde vir geld.

Netjiese kamer, heerlike ontbyt in 'n veilige omgewing.

10 Elf Beach House se terugvoer

Baie dankie Coreen.

10 Elf Beach House
Moira H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H

Baie goed gereël en gasvry!

Sien sterre.

10 Elf Beach House se terugvoer

Thank you Moira.

10 Elf Beach House
Stephanie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Ongelooflike diens ontvang.

Sal 10 Elf Beach House aanbeveel vir almal. Jy word ontvang deur die vriendelikste personeel en hulle gaan uit hulle pad uit vir 'n mens. Defnintief waarde vir geld ontvang. Die mooiste verblyf met die mooiste see-uitsig. Doen jouself 'n guns en besoek 10 Elf Beach House.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat 10, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5ZDgzZGUyLTRiYmQtNDY5YS05OTlkLTU1MTM1NWVjMzgzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 10 Elf Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049107 22.316521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang