Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Keet Street

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Luckmore G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. It was good. I really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casey H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderful. Such wonderful hosts! We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trienkie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker gebly, en alles super skoon en netjies. Adele is 'n fantastiese, vriendelike mens. Uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Beveel haar 100 persent aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozane H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlike rustige atmosfeer en superskoon. Aangename gesin. Verblyf was perfek. Meer as wat ons nodig gehad het vir 'n bekostigbare prys. Gesin is vriendelik en hulpvaardig. Verblyf is naby die hoofweg, winkels, eetplekke, garages, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Ontspanne. Eienaar het ons ontmoet, was baie vriendelik en opgewonde om ons te sien. Net TV het geen sein gehad, maar dit het ons nie veel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie netjies en ruim! Ons het baie lekker gebly en was bederf met 'n sjokolade op die kussing! Sal definitief weer daar gaan bly wanneer ons weer 'n troue bywoon in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann P
1 nag
5.0
Jul 2020

Uitstekend. Vriendelik en gasvry. Hoogs aanbevole. Ligging in rustige gedeelte van die dorp met sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Best place to stay in Humansdorp everything is 5 star! Thanks once again to the owners. This place is stunning everything there is 5 star! And once again thanks to the owners for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Jy het vrye toegang tot lapa en braaigeriewe. Kan daaraan dink om 'n enkelbed in te sit aangesien daar heelwat spasie is en vakansiegangers baie male drie persone is. Wat ook in hulle guns tel is dat jy heeltemal privaat is. Daar is ook veilige onderdakparkering agter 'n elektriese hek wat 'n baie groot pluspunt is. Weereens baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thania E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Heerlik. Die gasheer en vrou baie vriendelik. Pragtige ruim kamer. Alles perfek, netjies en skoon. Sal enigiemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keetstraat 10, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7a62add858c4798ab7437e4b38d0a7bdae552e99f44e60117682b3bc1ea59b9f6d217b6d5bdeeea60aa435b381d083aa96f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 10 Keet Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -34.028867 24.778897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang