Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Kingsley Close

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charles H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great value for money. With a friendly, helpful host and our stay was most enjoyable. We were out for most of the day, so the kitchenette was not impractical and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Stil, rustig en in vrede en veiligheid. Ek het baie lekker gebly. Ek sal graag weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lutcin V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

'n Tuiste weg van jou huis af. Wonderlike ervaring by 10 Kingsley Close. Rustige buurt, winkelsentrum is stapafstand met al die nodige goed wat mens kan benodig. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
10 Kingsley Close
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit! Dit was 'n plesier om julle te huisves. Elizabeth Haddad

Jessica D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Home away from home. Was fantastic. Naby al die belangrike punte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
10 Kingsley Close
Baie dankie Jessica, julle was 'n plesier om te huisves!! Dankie dat julle alles so netjies gelos het!!

Simone S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Skoon, netjies, ruim, veilig, stil en privaat. Dankie. Ek het baie lekker gebly. Die plek is baie skoon en baie netjies. Dis goed en smaakvol toegerus met alles wat mens nodig het. Dis baie ruim, veilig, stil en privaat. Ek sal 10 Kingsley Close hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Secure and convenient. 10 Kingsley Close was secure, neat and area peaceful. I appreciated how attention to detail was paid to everything needed to make our stay comfortable. The privacy provided was notable. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
10 Kingsley Close
Thank you so much!

Richard B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

It was great. Everything as advertised and great hosts. Clean, well-appointed. Quiet leafy suburb. Very thoughful and communicative hosts. Value for your money. Close to all amenities. Would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Puik, 5-ster verblyf. Ons tweede besoek aan Kingsley Close, net een woord, 5-ster akkommodasie. Met 'n dierbare gasvrou, het weer baie lekker gebly en dietydjie geniet in George. Sal 10 Kingsley Close definitief aanbeveel, skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Netjies, veilig en gerieflike verblyf. Baie vriendelike diens. Alles wat jy nodig het vir 'n rustige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Ongelooflike gerieflike plekkie. Veilig netjies baie privaat sal 10 Kingsley close vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
10 Kingsley Close
Dankie Nadia.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsley-singel 10, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52fd2f0cc9886724d3f24580bf753e7668a34fd69372df48ea34f10934e0376c3f410ce10ccd2917b8291bcbe51e525c874c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 10 Kingsley Close Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.959063 22.488918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang