Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Ocean Breeze

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Karin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal weer daar gaan bly. Dit was skoon en modern en netjies en reg oorkant die strand. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer teruggaan! Heerlik gerus! Rustig, veilig, goeie see uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uiters goed toegeruste verbly en alles in werkende toestand. Pragtige, goed toegeruste verblyf in 'n rustige omgewing reg teen die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties finominaal wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Baie baie dankie. Dit was amazing. Ons sal definitief weer gaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deneil
10 Ocean Breeze
Hi Johan, Thank you for coming to Ocean Breeze. I am so happy you had a good time. You were an amazing guest, and I would love for you to return to our flat. Take care, Heather.

Maryna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was 'n baie lekker kuier. Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deneil
10 Ocean Breeze
Hello Maryna, I'm so pleased you enjoyed your stay. See you next year. Kind regards, Heather

Manie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Very nice and hot, luckily we do have AC. It was a nice safe place, very clean garden and braais. On our arrival, there were people very noisy at the pool but this is the only time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deneil
10 Ocean Breeze
Good afternoon Manie, Thank you for staying at our apartment. You were perfect guests and we would welcome you back anytime. Take care, Heather Botterill

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Netjies en rustig. Mooi skoon plek naby die strand. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deneil
10 Ocean Breeze
Hello Riana, So pleased you enjoyed your stay. It was an absolute please having you and you are welcome back anytime. Take Care, Heather Botterill

Monique N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Flippen lekker. Baie dankie Heather. Dit was so lekker. Sien julle weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deneil
10 Ocean Breeze
Good morning Monique, it's a pleasure. So pleased you enjoyed your stay and you are welcome back anytime. Take Care - Heather x

Angelique R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Dit is 'n fantastiese omgewing en vriendelike mense. Al wat ek sal verander is die uitklok tyd. Die uitklok tyd is 10:00 en nie 14:00 soos op die webwerf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Perfekte strandvakansie. Ons het heerlik gebly en die huis is perfek ingerig. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deneil
10 Ocean Breeze
Good Morning Monique, It was an absolute pleasure having you as a guest , so pleased you enjoyed your stay. We would welcome you back at any time. Take Care and hope to see you soon. Heather Botterill

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deneil Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, Kingsburgh, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c78ba7dea369c504ebb07103fb19abbfbe6686b12375df08936234522c7bda68a3ea707f310fe9c1471f8abd13945fc5326?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Beach 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.09295499884 30.861901146829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang