Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Ocean Breeze

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, Kingsburgh, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

10 Ocean Breeze is 'n pragtige ateljeewoonstel in die veilige Ocean Breeze-kompleks in Warner Beach, Kingsburgh. Die kompleks bied direkte toegang tot Winklespruitstrand via 'n privaat sekuriteitshek. Die strand is veilig vir swem en daar is lewensredders aan diens. Die kompleks bied toegang tot winkels, wegneemeetplekke en restaurante. Dis ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die ateljeewoonstel is met blou en wit dekor met 'n strandtema versier en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n L-vormige hoekbank en 'n platskerm-TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die woonstel lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n pragtige see-uitsig.

Die Ocean Breeze-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en piekniekbankies. Daar is buitestorte om die seesand af te spoel. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit met wagte aan diens en die eiendom is omhein.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir 10 Ocean Breeze
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deneil Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ellcock-weg 47, Warner Beach, Kingsburgh, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 10 Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, Kingsburgh, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c78ba7dea369c504ebb07103fb19abbfbe6686b12375df08936234522c7bda68a3ea707f310fe9c1471f8abd13945fc5326?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Beach 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.09295499884 30.861901146829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang