Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 on Bellrock

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellrock-singel 10, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bellrock 10 is 'n ruim selfsorghuis in Cola Beach, Sedgefield. Dit bied 'n asemrowende 180-grade see-uitsig en is 'n ideale toevlugsoord vir gesinne of vriende wat op soek is na ontspanning en rustigheid terwyl hulle die son geniet.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en-suite badkamer met bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea bied oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en ontspan. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels, waar gaste die braaigeriewe kan geniet terwyl hulle die uitsig oor Goukamma Natuurreservaat bewonder.

Die huis bied ook veilige parkeerplek en is gerieflik naby Sedgefield se vyf pragtige strande, waar dolfyne gereeld gesien word. Die dorpie bied verskeie restaurante, koffiewinkels, asook supermarkte en plaaslike winkels om in gaste se daaglikse behoeftes te voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Bellrock-singel 10, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellrock-singel 10, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf161986c517848c1f8f3d4976eb380e662c7e3914eda15a99e6c07ef4f16aa903f2b09f025f34d84a32a313d850ef6774e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 10 Bellrock Crescent Cola Beach 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035896326049 22.822344665082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang