10 On Cane Street
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cane-straat 10, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
10 On Cane Street is net 5 minute se stap vanaf die strand af en is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis wat perfek vir 'n klein gesinswegbreek is.
Hierdie ruim kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 knus slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sentrale etenstafel is perfek vir gaste om saam maaltye te geniet. Die sitarea het 'n knus rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n eetarea en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Cane-straat 10, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cane-straat 10, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang