Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 On Cane Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cane-straat 10, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

10 On Cane Street is net 5 minute se stap vanaf die strand af en is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis wat perfek vir 'n klein gesinswegbreek is.

Hierdie ruim kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 knus slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sentrale etenstafel is perfek vir gaste om saam maaltye te geniet. Die sitarea het 'n knus rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n eetarea en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en vir veiligheidsdoeleindes het die verblyf kameratoesig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Cane-straat 10, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cane-straat 10, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c754cc9761b3c53c5da28e4853103a9dbb0f9d8035408679a4795b2f066c89bafd71f3f782a07d25c5e43e4ab5cc1f655ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 10 Cane Street Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.935067844089 28.027434749177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang