Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 on Fairview B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jan-louis D
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Is naby aan alles wat 'n mens nodig het. Baie aangenaam. Gasheer en gasvrou het dit soos 'n huis laat voel. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevievé R
1 nag
5.0
Jun 2024

I enjoyed my stay very much. I enjoyed my stay and the owners are very friendly and helpful. I would recommend anyone to book with them at any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa E
1 nag
5.0
Aug 2023

Home away from home. Baie dankie vir die gasvryheid en lekker kuier! 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerenthia E
1 nag
4.8
Mei 2024

Het slegs een aand oorgeslaap terwyl my man in die hospitaal was. Die verblyf was netjies en skoon en die kamer goed toegerus. Die gasvrou en -heer was baie vriendelik. Die gasvrou doen moeite met die ontbyt wat beskikbaar is, wat 'n absolute bonus is. Die ligging is goed. Vir my as ouer dame is die enigste negatief die feit dat mens die badkamer moet deel met die ander gaste. Gelukkig is daar net 2 kamers en ten tye van my verblyf was daar 'n jong man in die ander kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Sal dit enige tyd aanbeveel, vriendelike ontvangs en gasvry, als en nog meer as wat jy kan verwag️. Baie dankie aan die eienaars, terdeë geniet sal definitief gou weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans M
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Lekker en vriendelike eienaars. 'n Heerlike ontbytpakkie wat vir ons voorberei is. Alles netjies en gerieflik geleë. Ek sou net voorstel dat eetgerei ook beskikbaar moet wees, vir as mens in die aand ietsie self sou voorberei. (Miskien moes ons gevra het?) Andersins sou ek die oornagplek met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Denis
10 on Fairview B&B
HI Hans, so bly julle het julle tyd met ons geniet, baie dankie vir die resensie. Denis en Nerina

Indiphile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

It's very chilled and quiet, close to shopping centers. Very lovey hosts. I love the place next weekend we are planning to go again. Beautiful view, very calm environment, it's neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
10 on Fairview B&B
So glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back soon.

Neill F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Very nice stay. Very friendly hosts. Made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
10 on Fairview B&B
Hi Neil, so glad you enjoyed your stay with us. Regards, Denis.

Niel B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2022

Goeie waarde vir geld. Was baie beïndruk met wat aan ons gebied was. Ouerige huis, baie netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Ontbyt was heerlik vars en vullend. Definitief die waarde vir die geld. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
10 on Fairview B&B
Hi Niel, dit was lekker om julle hier te he. Ek is so bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-straat 10, Denneberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a005f74c654dabdee8ad407f841083a94dc8ad6f413a78c18fa5671c325b5f5a8e1a62664cd52bed85d8e15dd8efd2be3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 10 Fairview Street Denneberg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.733300075488 18.979608542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang