Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 on Fairview B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir 10 on Fairview B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jan-louis D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-louis D

Heerlik gebly. Is naby aan alles wat 'n mens nodig het.

Baie aangenaam. Gasheer en gasvrou het dit soos 'n huis laat voel. Heerlike ontbyt.

Genevievé R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevievé R

I enjoyed my stay very much.

I enjoyed my stay and the owners are very friendly and helpful. I would recommend anyone to book with them at any time.

Theresa E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa E

Home away from home.

Baie dankie vir die gasvryheid en lekker kuier! 10 uit 10!

Emmerenthia E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerenthia E

Het slegs een aand oorgeslaap terwyl my man in die hospitaal was.

Die verblyf was netjies en skoon en die kamer goed toegerus. Die gasvrou en -heer was baie vriendelik. Die gasvrou doen moeite met die ontbyt wat beskikbaar is, wat 'n absolute bonus is. Die ligging is goed. Vir my as ouer dame is die enigste negatief die feit dat mens die badkamer moet deel met die ander gaste. Gelukkig is daar net 2 kamers en ten tye van my verblyf was daar 'n jong man in die ander kamer.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Morne I - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne I

Sal dit enige tyd aanbeveel, vriendelike ontvangs en gasvry, als en nog meer as wat jy kan verwag️.

Baie dankie aan die eienaars, terdeë geniet sal definitief gou weer kom.

Hans M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans M

Lekker en vriendelike eienaars.

'n Heerlike ontbytpakkie wat vir ons voorberei is. Alles netjies en gerieflik geleë. Ek sou net voorstel dat eetgerei ook beskikbaar moet wees, vir as mens in die aand ietsie self sou voorberei. (Miskien moes ons gevra het?) Andersins sou ek die oornagplek met vrymoedigheid aanbeveel.

10 on Fairview B&B se terugvoer

HI Hans, so bly julle het julle tyd met ons geniet, baie dankie vir die resensie.
Denis en Nerina

10 on Fairview B&B
Indiphile N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Indiphile N

It's very chilled and quiet, close to shopping centers. Very lovey hosts. I love the place next weekend we are planning to go again.

Beautiful view, very calm environment, it's neat.

10 on Fairview B&B se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back soon.

10 on Fairview B&B
Neill F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill F

Very nice stay.

Very friendly hosts. Made us feel very welcome.

10 on Fairview B&B se terugvoer

Hi Neil, so glad you enjoyed your stay with us.
Regards, Denis.

10 on Fairview B&B
Niel B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel B

Goeie waarde vir geld. Was baie beïndruk met wat aan ons gebied was.

Ouerige huis, baie netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Ontbyt was heerlik vars en vullend. Definitief die waarde vir die geld. Sal weer hier bly.

10 on Fairview B&B se terugvoer

Hi Niel, dit was lekker om julle hier te he. Ek is so bly julle het dit geniet.

10 on Fairview B&B
Machiel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Machiel B

Nejies, skoon en eienaars baie vriendelik.

Netjies, skoon en prys is reg. Inverter is daar so geen load shedding ongerief nie. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker gebly daar.

Moncheska R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moncheska R

Was well prepared and excellent service.

All I can say is bravo!

10 on Fairview B&B se terugvoer

Hi Monscheska, dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.
Groete, Denis en Nerina.

10 on Fairview B&B
Nicole F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

Uitstekende, vriendelike diens.

Die huis en kamers is baie netjies en gemaklik. Die ontbyt was hemels en mens het tuis gevoel vanaf begin tot einde. Die braaiplek is gesellig, by die swembad. Die Wi-Fi is vinnig en televisie met Netflix en DSTV werk perfek. Baie gasvrye, vriendelike diens en altyd seker gemaak of ons nie iets benodig nie.

10 on Fairview B&B se terugvoer

Hi Nicole, baie bly julle het jou kuier hier by ons geniet. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle binnekort weer.

10 on Fairview B&B
Danielle O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle O

Perfect.

The place was beautiful and perfect for a getaway.

10 on Fairview B&B se terugvoer

Hi Danielle, so bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

10 on Fairview B&B
Ilse R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Vriendelik, gasvry en innerlike goeie mense.

Verwelkoming was puik, en het altyd gevra het ons iets nodig ens. Bietjie saam gekuier en die ontbyt was meer as genoeg, net die WiFi het bietjie probleem gegee, maar was gou weer gefix. Sal weer book. Dankie aan Dennis en sy vrou.

Juvile V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juvile V

Perfect.

We felt at home from the first moment we step foot. Breakfast the best. Lots of attention to detail. Would visit again, perfect when you just want to relax away from home.

Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-straat 10, Denneberg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a005f74c654dabdee8ad407f841083a94dc8ad6f413a78c18fa5671c325b5f5a8e1a62664cd52bed85d8e15dd8efd2be3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 10 Fairview Street Denneberg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.733300075488 18.979608542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang