Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 on ou Kraal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kraal-weg 10, Edgemead, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

10 on ou Kraal is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Edgemead geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat 'n wegbreek soek of 'n sakereisiger.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gedeelde braai- en swembadarea waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Gaste kry veilige parkeerplek van die straat af op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 6 km vanaf Canal Walk-winkelsentrum asook die Durbanville-wynroete. Dit is ook sowat 15 km vanaf die V&A Waterfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Ou Kraal-weg 10, Edgemead, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kraal-weg 10, Edgemead, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeafb608dca40697b541e0e548c3b4072491c3379aa1dde07b37d02547f0b044c23c89564b3650a508e9cdc6164a9abe1d838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 Ou Kraal Way Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.865219 18.5547925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang