Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 on Waboom

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danyell W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

5 ster verblyf, 5 ster hosts! Alles was netjies, skoon, luuks, meer as verwag! Heerlik oorgebly, gevoel of ek en my man by familie kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Danyell. Dit is lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die lekker gesels. Kom kuier gerus weer. Groete, Adri & Leon.

Caylin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absolute stunning! Die plekkie het 'n pragtige uitsig oor die klein dorpie van Montagu. Dit is toegerus met alles wat jy vir jou kuiertjie sal nodig hê. Eienaars is baie vriendelik en te gemoedkomend. Waarde vir jou geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Caylin. Dit was lekker om julle te leer ken. Kom kuier weer. Groete, Adri & Leon.

Bert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Interessante dorp en omgewing. Lekker gebly, gasvryheid uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Bert, vreeslik lekker om julle te ontmoet. Kom kuier weer. Groete, Adri & Leon.

Dawn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige blyplek en omgewing, besondere gasvryheid, meer as wat ons verwag het. Ons het heerlik gebly. Ons is so vriendelik ontvang en lekker saam gekuier. Leon het ons soos vriende laat voel. Pragtige huis, lieflike uitsig en omgewing. Huis ten volle toegerus. Alles van goeie gehalte. Kon vir absoluut niks meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Dawn, julle is pragtige mense. Lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer. Groete, Adri en Leon.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Marlien, julle is altyd welkom. Groete, Adri & Leon.

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Montagu is pragtig en ons verblyf was 5 ster. Baie lekker gekuier en gebly! Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Marius, lekker om julle te ontmoet. Lekker gesels en gedeel. Hoop ons sien julle weer. Groete, Adri & Leon.

Len J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was uitsonderlik lekker. Dit was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Len. Gaaf om julle te ontmoet. Twee wiele op die teer. Kom kuier weer. Groete, Adri & Leon.

Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig en gerieflik. Gerieflike plek met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Kobus. Lekker om julle te ontmoet. Kom kuier weer. Adri & Leon.

Annora C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, gawe eienaars en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie vir die terugvoer. Lekker gewees om julle te ontvang. Kom kuier weer. Adri & Leon

Jenné J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Het elke stukkie van ons verblyf geniet. Great! Adri en Leon is baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi en veilige area. Die uitsig is asemrowend! Ons gaan definitely weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Jenné, baie lekker gewees om jou te ontvang. Kom kuier gerus weer. Groete, Adri.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomsdraai-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dc9f6824568d15a9fa4eebd14585c0378df25f6ac647f49ca640e52822a6f5003fd88430469d2ecd34e7fd505d9fdc8aa01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 10 Waboomsdraai Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.786347986745 20.107483862701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang