Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 on Waboom

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Marlien, julle is altyd welkom. Groete, Adri & Leon.

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Montagu is pragtig en ons verblyf was 5 ster. Baie lekker gekuier en gebly! Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Marius, lekker om julle te ontmoet. Lekker gesels en gedeel. Hoop ons sien julle weer. Groete, Adri & Leon.

Len J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was uitsonderlik lekker. Dit was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Len. Gaaf om julle te ontmoet. Twee wiele op die teer. Kom kuier weer. Groete, Adri & Leon.

Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig en gerieflik. Gerieflike plek met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Kobus. Lekker om julle te ontmoet. Kom kuier weer. Adri & Leon.

Annora C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, gawe eienaars en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie vir die terugvoer. Lekker gewees om julle te ontvang. Kom kuier weer. Adri & Leon

Jenné J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Het elke stukkie van ons verblyf geniet. Great! Adri en Leon is baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi en veilige area. Die uitsig is asemrowend! Ons gaan definitely weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Jenné, baie lekker gewees om jou te ontvang. Kom kuier gerus weer. Groete, Adri.

Simone E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, tuis, welkom, kwaliteit, pragtig. Ons het heerlik gebly! Lieflike en gasvrye mense. Baie mooi en netjiese verblyf met kwaliteitstoerusting en beddegoed. Sal vir seker weer by 10 on Waboom tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Simone, dit was lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer. Groete Adri en Leon.

Lida O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Net so mooi en netjies soos op die foto's. Heerlik! Sal vir seker weer daar wil tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Lida, ons het so lekker saam met julle gekuier. Hoop om julle weer te ontvang. Groete, Adri en Leon.

Carlin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige, keurige verblyf. Pragtige plek, baie keurig toegerus met top gehalte toerusting. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Carlin. Kom kuier gerus weer. Hoop julle voel beter. Groete, Adri.

Eunette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Voel soos jou eie huis maar met klein geskenkies en eetgoedjies met die aankoms. Ek sal vir seker weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
10 on Waboom
Dankie Eunette, julle is baie welkom. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete, Adri & Leon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomsdraai-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dc9f6824568d15a9fa4eebd14585c0378df25f6ac647f49ca640e52822a6f5003fd88430469d2ecd34e7fd505d9fdc8aa01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 10 Waboomsdraai Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.786347986745 20.107483862701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang