10 on Waboom
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waboomsdraai-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
10 on Waboom is 'n lieflike en knus selfsorgvakansiekothuis wat vas is aan 'n huis in Montagu. Dit is perfek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv Premium. Die kothuis het sonpanele.
Daar is 'n toegeboude stoep met 'n uitsig oor die swembad, asook 'n Weber en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Waboomsdraai-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink 10 on Waboom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waboomsdraai-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang